Anti-Israelse betogings sal na verwagting voortduur

Pro-Palestynse betoging Die Palestynse Solidariteitskomitee sal na verwagting vandag 'n optog na die Egiptiese ambassade hou in protes teen die land se “sameswering met Israel", is vandag in 'n verklaring beweer. Nog betogers sou na verwagting vandag gedurende etenstyd die strate van Durban binnegevaar het in protes teen Israel se militêre offensief in Gasa. “Duisende

Lees verder: Anti-Israelse betogings sal na verwagting voortduur

Massiewe afname in voertuigverkope

Die verkope van nuwe voertuie gedurende Desember het 'n massiewe afname getoon, sê die Nasionale Vereniging van Outomobielvervaardigers van Suid-Afrika (NVOVSA.) Die verkope van nuwe voertuie vir Desember het op 32 765 gestaan, wat 'n ontsaglike daling van 12 162 voertuie of 27,1 persent teenoor die syfers van Desember 2007 toon, sê NVOVSA. “Op die

Lees verder: Massiewe afname in voertuigverkope

Nog ‘n moeilike jaar l? vir die rand voor

Dit is waarskynlik dat die jaar ook 'n moeilike een gaan wees vir die rand, het Rand-aksepbank Donderdag gesê. "Die huidige tekort op die lopende rekening sal aanhou en befondsing raak al hoe moeiliker," het RAB se valutanavorsingspan gesê. "Ons kyk na 'n USD/ZAR 10,50 teen die einde van die jaar, maar met wisselvallige verhandeling

Lees verder: Nog ‘n moeilike jaar l? vir die rand voor

Vrystaatse bordeelhotel toegemaak

'n Hotel wat beskou was as 'n nes van prostitusie en dwelmhandel in Bloemfontein is Donderdag in 'n klopjag deursoek en toegemaak, het die Vrystaatse polisie gesê. Kaptein Magda Muller het gesê die sluiting van die Maitlandhotel het gekom nadat die minister van veiligheid en sekuriteit, Nathi Mthethwa, Bloemfontein Donderdag besoek het en deel uitgemaak

Lees verder: Vrystaatse bordeelhotel toegemaak

Swak spooroorgange vir sterftes geblameer

Spooroorgang Die land se onveilige gelyk spooroorgange is verantwoordelik vir die onlagse vlaag sterftes van verskeie voetgangers en motoriste, het die vakunie Fedusa Donderdag gesê. "Dit is totaal onaanvaarbaar dat menselewens so gering geag word dat daar geen onderhoud en opgradering gedoen word van die infrastruktuur in ons land nie," het Fedusa se woordvoerder, Dennis

Lees verder: Swak spooroorgange vir sterftes geblameer

Massmart maak toename in verkope bekend

Vir die 26 weke tot 28 Desember 2008 het Massmart se totale verkope toegeneem met 13,2% teenoor die vorige periode. Die toename was R22,8 miljard, het die genoteerde handelaar Donderdag bekend gemaak. Dit was met 'n inflasiekoers oor die afgelope 12 maande wat geskat is op 9,9%, het die groep gesê. Vergelykende winkelverkope het met

Lees verder: Massmart maak toename in verkope bekend

Nkunda se afsetting sal vredespogings versterk, s? mededinger

'n Bevelvoerder wat beweer het dat hy Laurent Nkunda as leier van die rebelle in die ooste van die DRK omvergewerp het, het Donderdag gesê die skuif sal die vredesproses in die omgewing aanhelp. "Die voorsitter is omvergewerp, maar die NKVM bly soos dit is," het Bosco Ntaganda aan 'n perskonferensie gesê wat georganiseer is

Lees verder: Nkunda se afsetting sal vredespogings versterk, s? mededinger

Tradisionele armbandvoorval ‘rassisties’, volgens ANC-vroueliga

Die voorval waarin 'n tradisionele Zoeloe-armband na bewering van 'n werknemer afgehaal is deur die bestuurder van die Vryheid-tak van die handelsgroep Pick 'n Pay, word deur die ANC se vroueliga as "rassisties" beskou. Die organisasie se sekretaris, Nonhlanhla Khoza, het Donderdag gereageer op 'n koerantberig waarvolgens die werknemer se armband deur haar bestuurder afgesny

Lees verder: Tradisionele armbandvoorval ‘rassisties’, volgens ANC-vroueliga

Ses dood in ongeluk naby Brandfort

Ses mense is dood toe 'n bakkie 'n kop-aan-kopongeluk gehad het met 'n Intercape-bus naby Brandfort, het die Vrystaatse polisie Donderdag gesê. Die ongeluk het om 09:00 gebeur toe 'n derde voertuig die bakkie, wat nege passasiers gedra het, verbygesteek het, het kaptein Magda Muller gesê. Die bakkie het beheer verloor toe die ander voertuig

Lees verder: Ses dood in ongeluk naby Brandfort

MTN-Verizon-samesmelting goedgekeur

Die samesmelting tussen MTN en Verizon is goedgekeur deur die mededingingstribunaal, het 'n woordvoerder wat anoniem wou bly Donderdag gesê. Sy het gesê dat 'n verklaring later in die dag deur die tribunaal uitgereik sou word. In terme van die samesmeltingstransaksie tussen MTN en Verizon, het die IT maatskappy Verizon European Holdings sy belange in

Lees verder: MTN-Verizon-samesmelting goedgekeur