Taxi-geweld vat vlam in Noordwes

In die jongste voorval van openbare geweld is ses busse en ‘n aantal minibustaxi’s aan die brand gesteek in ‘n struweling wat tussen taxi-bestuurders in Marikana naby Rustenburg, uitgebreek het, het die polisie in Noordwes Woensdag gesê.  Ao. Sam Tselanyane sê ses busse wat aan die Midbank-busmaatskappy behoort het, is Dinsdagoggend aan die brand gesteek.

Lees verder: Taxi-geweld vat vlam in Noordwes

PVV: Beatrixstraat en Wilhelmina-laan moet bly

De Partij voor de Vrijheid wil actie van het Nederlandse kabinet voor behoud van de Afrikaanstalige straatnamen in Pretoria. De Nederlandse ambassade, gevestigd aan de Koningin Wilhelminalaan, zou moeten weigeren een nieuwe naam te gebruiken. De PVV stelt dit vandaag in Kamervragen aan staatssecretaris (onderminister) Halbe Zijlstra. Het ANC wil 27 straten in Pretoria herdopen,

Lees verder: PVV: Beatrixstraat en Wilhelmina-laan moet bly

Die perfekte WB-president is dalk die laaste

Jim Yong Kim se verrassende nominasie vir die posisie van Wêreldbankpresident is ‘n deurdagte ideologiese besluit deur die Amerikaanse president. Die genomineerde is van Oosterse afkoms, besit ‘n Amerikaanse paspoort en bekommer homself oor Afrika. President Obama het die mediese dokter en Dartmouth College se president uitgesoek want hy is ‘n Koreaan. Dit rym met

Lees verder: Die perfekte WB-president is dalk die laaste

DA en ANC probeer Pretoria-name kaap

Die VF Plus het bewerings deur die burgemeester van die Tshwane-metroraad, mnr. Kgosientso Ramokgopa, dat daar konsensus rondom die verandering van 27 straatname in Pretoria bestaan, ontken. Volgens dr. Conrad Beyers, VF Plus-raadslid, wat self by van die veelparty-gesprekke en ander onderhandelinge betrokke was, lyk dit asof die ANC en DA hierdie veelparty-forum misbruik om

Lees verder: DA en ANC probeer Pretoria-name kaap

Kaptein raak beserk op vlug

‘n Passasiersvliegtuig moes ‘n noodlanding in Texas uitvoer nadat passasiers die kaptein in bedwang gebring het. Die kaptein wat uit die stuurkajuit gesluit is het dinge begin skree oor Al-Kaïda en bomdreigemente. Die vlug van die JetBlue-redery van New York na Las Vegas moes Dinsdagaand in Amarillo in Texas land ná die voorval wat volgens

Lees verder: Kaptein raak beserk op vlug

Soldate in staatsdiens aangestel

Reeds byna ‘n duisend soldate is in die staatsdiens aangestel en nog 12 000 sal binne die volgende vyf jaar deur Transnet in diens geneem word, berig Beeld. Die meeste sal in veiligheidsposte by Suid-Afrika se grensposte diens doen. Lt.genl. Themba Michael Nkabinde, personeelhoof van die weermag, het gister in Pretoria gesê swart werklose jeugdiges

Lees verder: Soldate in staatsdiens aangestel

Wit twieter sit, swart twieters baljaar

‘n Britse student wat rassistiese kommentaar op Twitter uitgestuur het oor die swart sokkerspeler Fabrice Muamba se hartstilstand op die veld, is tronk toe gestuur vir 56 dae. Liam Stacey, 21,  se twiet “LOL, **** Muamba. Hy is dood! # Haha ” is glo opgevolg met verdere rassistiese kommentaar nadat mense hom gekritiseer het. Stacey

Lees verder: Wit twieter sit, swart twieters baljaar

Brics hou groot belofte in vir SA

Die 4de sessie van die BRICS-beraad (Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika) in Nieu-Delhi, Indië, begin vandag. President Jacob Zuma beoog om Suid-Afrika daar te posisioneer as ‘n globale mag wat opkomende Afrika-ekonomieë van internasionale platforms sal voorsien. Zuma sal vergesel word deur die ministers van internasionale betrekkinge en samewerking, me. Maite Nkoana-Mashabane en handel

Lees verder: Brics hou groot belofte in vir SA

‘Afrikaners word nie gehaat nie’

Afrikaners word nie gehaat nie en hulle helde word nié geteiken in die proses om om die straatname van Pretoria te verander nie, het die stad se burgemeester gesê, volgens Beeld. “Dit is nie die geval nie. Die Afrikaner word nie gehaat of verag nie, maar dit is ‘n feit dat al die strate in

Lees verder: ‘Afrikaners word nie gehaat nie’

Die Afrikaner se digitale hoofweg na vryheid

Die Afrikaner, en hieroor is daar geen twyfel, het in slawerny verval, en dit in ‘n uiters seldsame en bisarre vorm. Gewoonlik word slawe uit ‘n meerderheid getrek om ‘n sterker en skranderder minderheid te dien. In ons geval is dit net andersom. Die Afrikaner is die hardwerkendste, mees intelligente en suksesvolle volk in Suid-Afrika,

Lees verder: Die Afrikaner se digitale hoofweg na vryheid