Chinese president prys Afrika se bydrae tot ewolusie
Die Chinese president, Hu Jintao, het eergister ’n miljoen dollar geskenk aan UNESCO se Wêrelderfenisfonds. Dié bedrag sal aangewend word om die vasteland se erfenisgebiede te bewaar. Dit volg op Hu se besoek aan die Wieg van die Mensdom, by Maropeng buite Krugersdorp.

Lees verder: Chinese president prys Afrika se bydrae tot ewolusie
Vryheidsparkseminaar: voorspelbare demonisering van blankes en vorige bestel
Die ANC het weereens hul ware kleure getoon tydens 8 Februarie 2007 se seminaar in Kemptonpark wat gehandel het oor die ANC se Vryheidspark.

Lees verder: Vryheidsparkseminaar: voorspelbare demonisering van blankes en vorige bestel
‘Hy het dooierus op my kind gevat’
Vanmôre was ek, Steve Hofmeyr en Joost van der Westhuizen by die Randfonteinse landdroshof om teen misdaad te betoog, veral na aanleiding van die grusame en koelbloedige moord op Danielle Esterhuizen. Op 20 Desember 2006 het twee swart mans verby haar geloop waar sy op haar ma se skoot langs ‘n dam gesit het. Haar pa en ‘n vriend was besig om vis te vang.

Sluipmoord op Franse EU-diplomaat in Ivoorkus
Konsternasie heers in Franse en Europese gemeenskappe in die Ivoorkus nadat ‘n Franse diplomaat Dinsdagnag tuis in ‘n sluipmoordaanval gesterf het. Michel Niaucel (54) is binne sy swaarbewaakte huis deur ‘n enkele koeël in die bors gedood. Hy laat ‘n vrou en dogtertjie agter. Diefstal was skynbaar nie die motief nie.

Dr. Dan Roodt, Joost van der Westhuizen en Steve Hofmeyr teen misdaad
Dr. Dan Roodt van Praag, die rugbyspeler Joost van der Westhuizen en sanger Steve Hofmeyr het vanmôre deelgeneem aan ‘n betoging teen die dood van Daniëlle Esterhuizen in Randfontein. Dié vyfjarige blondekopdogtertjie is op 20 Desember koelbloedig deur die kop geskiet deur ‘n moordenaar wat volgens haar ma "dooierus van baie naby op my dogtertjie
Lees verder: Dr. Dan Roodt, Joost van der Westhuizen en Steve Hofmeyr teen misdaad
Anglo se steenkoolbates nou in bemagtigde hande
Lees verder: Anglo se steenkoolbates nou in bemagtigde hande
‘Klim uit,’ s? rassistiese busbestuurder
Agt blanke hoërskoolleerlinge van Parktown Boys’ High en Parktown Girls’ High is vroeër die week deur ‘n swart busbestuurder gevloek en summier beveel om uit sy bus te klim.

Mbeki en verwagtinge vir m?re
Ons verwelkom demokrasie in die Kongo, 100 dooies ‘n kleinigheid
Nadat die Europese Unie verlede jaar 400 miljoen euro daaraan bestee het om verkiesings in die Demokratiese Republiek van die Kongo te hou, het hernieude geweld enkele dae gelede uitgebreek met die bewindsaanvaarding van die nuwe regering.
Honderd mense is in die jongste geweldpleging dood en gister was televisiemateriaal te siene van lyke op straat in die Laer Kongo-provinsie.

Lees verder: Ons verwelkom demokrasie in die Kongo, 100 dooies ‘n kleinigheid