Dr. Johan Otto, voorsitter van die komitee van beswaardes in die Hervormde Kerk, sê hy is uiters ontsteld oor die besluite van die buitengewone algemene kerkvergadering wat bevestig het dat apartheid nie teologies geregverdig kan word nie. Die twee hoofbesware van lidmate is Woensdag met ‘n groot meerderheid van 67% en 78% onderskeidelik verwerp. Daarvolgens is
Onteiening: Nuwe wet kom
‘n Nuwe onteieningswetsontwerp gaan teen Maart volgende jaar voor die parlement dien. Dit sal die ANC in staat sal stel om eiendom in openbare belang te konfiskeer. ‘n Vorige onteieningswetsontwerp is in Augustus 2008 onttrek ná kwaai teenstand. Kommersiële banke, wat in só ‘n geval aan hoë risiko blootgestel sal word, het dié stap toe
Sexwale kies Malema se kant
Tokyo Sexwale, minister van huisvesting, het Woensdag gesê ANC-amptenare, ook pres. Jacob Zuma, moet daarop let dat hulle dalk verkeerd kan wees om Julius Malema aan te kla. “Geen dissiplinêre aksie moet om politieke of persoonlike redes geneem word nie. Dit is ‘n hofproses, nie ‘n vervolging nie,” het Sexwale gesê. “Daar is altyd ‘n
‘n Voorbeeld vir Afrikaners
Vader Phillip Vietri, ’n Rooms-Katolieke priester by die Oratorium van Sint Philip Neri in Port Elizabeth, is onbeskaamd pro-Afrikaans, al het hy Engels grootgeword. As hy in ’n winkel of bank nie in Afrikaans bedien word nie, dring hy daarop aan om met die bestuurder te praat. In ’n interessante artikel wat op praag.co.uk verskyn,
VF+ wil met Tutu skakel om Dalai Lama-koalisie te vorm
Die VF Plus gaan met biskop Tutu skakel en voorstel dat hy ‘n Dalia Lama-koalisie vorm wat weer die Dalia Lama na Suid-Afrika nooi. Volgens die regering het hulle nooit die Dalai Lama se visum afgekeur nie, maar was dit nog onder oorweging. As dit korrek is kry die regering ‘n tweede geleentheid om die
Lees verder: VF+ wil met Tutu skakel om Dalai Lama-koalisie te vorm
Malema gehospitaliseer
Julius Malema, president van die ANC-Jeugliga, is in ‘n privaat-hospitaal in Polokwane opgeneem, het die SABC Woensdag berig. Hy ly aan “griepsimptome”, het die uitsaaier gesê. Malema het sy regsverteenwoordigers in kennis gestel dat hy nie Donderdag in Johannesburg sy dissiplinêre verhoor van die ANC sal bywoon nie. Malema, Floyd Shivambu, Sindiso Magaqa, Ronald Lamola,
Die sogenaamde ‘landswye’ verkiesing
Ek wonder hoeveel Suid-Afrikaners bewus is van die feit dat daar op 24 September 2011 ‘n verkiesing onder “blanke” Afrikaners in die land plaasgevind het? Die doel van die organiseerders van hierdie verkiesing, die “Volksraad Verkiesing Kommissie (VVK)” [Let op die verkeerde spelling], was om o.a. “…drogredenasies, soos dat ‘ons [blanke Afrikaners] nie kan saamstaan
Zim-grondgryp sal nie in SA gebeur nie, sê Zuma
Zimbabwe-styl grondgryp sal nie in Suid-Afrika gebeur nie, het president Jacob Zuma dié week gesê. “Ek dink nie die Suid-Afrikaanse en Zimbabwiese grondwette is dieselfde nie. Ons grondwet is baie belangrik, want dit lei ons in wat ons doen,” het Zuma gesê. Hy het gepraat tydens ‘n sake-ontbyt in Sandton Maandagoggend, wat georganiseer is deur
Lees verder: Zim-grondgryp sal nie in SA gebeur nie, sê Zuma
Dalai Lama is welkom sê Motlanthe
Adj.pres. Kgalema Motlanthe het gesê die regering was van plan om die Dalai Lama se visumaansoek goed te keur, berig The Star. Dié koerant het Motlanthe gevra of die regering die Tibettaanse geestelike leier se visumaansoek sou goedkeur indien hy nie sy besoek aan Suid-Afrika gekanselleer het nie. “Natuurlik, hy het die land al voorheen
Sakelui befonds glo destabilisasie van ANC in Gauteng
‘n “Berugte bende van anargiste” wat sakelui insluit en wat by kontantrooftogte betrokke is, poog om die Gautengse ANC te destabiliseer, het die party Woensdag gesê. “Ons is baie bekommerd oor wat lyk na ‘n goed befondsde en gekoördineerde veldtog om nie net Tshwane nie, maar die hele provinsie van Gauteng te probeer destabiliseer,” het
Lees verder: Sakelui befonds glo destabilisasie van ANC in Gauteng
