Die Suid-Afrikaanse Kamer van Handel en Nywerheid het reeds voorgestel dat die tolhekke oopgemaak moet word, indien die staking opeenhoping by tolplazas veroorsaak. Die vakbond SATAWU in KwaZulu-Natal beplan om tolhek-beamptes in ander provinsies te vra om by hulle staking aan te sluit. Honderde van die werkers by tolhekke in die provinsie staak reeds sedert
SA neem presidentskap van Veiligheidsraad
President Jacob Zuma het in New York aangekom vir ‘n reeks hoëvlak geleenthede. Die eerste daarvan is Suid-Afrika se aanvaarding van die presidentskap van die VN se Veiligheidsraad. Suid-Afrika sal ‘n maand lank die roterende presidentskap van die raad beklee. Die regering beplan om die geleentheid te gebruik om groter samewerking tussen die VN en
Sentrale aansoekkantoor vir universiteite
Die Jong Kommunisteliga het gesê daar moet seker gemaak word dat die idee van ‘n sentrale aansoekkantoor, soos vroeër Dinsdag deur die departement vanhoër onderwys voorgestel is, ‘n realiteit word. Die Universiteit van Johannesburg kon maatreëls in plek gestel het om die groot getal mense wat by die instelling wou registreer, te akkommodeer, het die
Selfbeskikking: Is Afrikaners ontsteld?
In die moderne wêreld het etnisiteit as gronde vir selfbeskikking heelwat minder waarde as ʼn selfbeskikkingseis gebaseer op politieke eenheid. Dit blyk veral in die geval van Suid Afrika dat die internasionale gemeenskap nie die verskil tussen diskriminasie en selfbeskikking begryp nie. Dit is ʼn sensitiewe onderwerp by die Internasionale Menseregtekommissie en soortgelyke liggame wat
Media verdraai ANC-boodskap
Is die ANC ‘n wolf in skaapsklere en steek die media dit vir ons weg? Ek het Saterdag die moeite gedoen om na president Jacob Zuma se toespraak soos dit op SABC2 uitgesaai is, te kyk. Agterna het ek tevergeefs in die koerante na sinvolle berigte of kommentaar daarop gesoek, maar niks gevind nie. Die
Een sterf in studentestormloop by UJ
‘n Ma van ‘n voornemende student is dood in ‘n stormloop deur aansoekers by die Universiteit van Johannesburg (UJ) se kampus in Aucklandpark, Johannesburg. UJ het intussen bevestig dat die oorledene ‘n ma van ‘n student is, het Eyewitness News berig. “Paramedici het ‘n kombers oor ‘n lyk naby die ingang na die kampus in
Rassisme in Kaapstad laat prediker moord twiet
‘n Swart prediker gebruik Twitter vir sy oproep dat wit mense in Suid-Afrika doodgemaak moet word nadat hy glo in Kaapstad rassisties behandel is. Die dominee Kemo Immanuel Waters besit ‘n besigheid genaamd die KemoTherapy Instituut van die Waarheid en is ‘n aktiewe lid van Twitter, Facebook en MySpace. Hy is ‘n platejoggie en beskryf
Kragkrisis kom, Eskom in die duister
Eskom sê die nasionale kragnetwerk is onder geweldige druk. “Ons gebruik al die noodvoorraad wat ons kan. Ons is baie bekommerd,” het Hilary Joffe, woordvoerder van Eskom, aan die Burger gesê. Die vraag na elektrisiteit sal ná die Desember-vakansie toeneem as fabrieke weer begin werk. Eskom weet nie wat die toename sal wees nie en
Magsdeling met blankes?
Die euforie om ‘n land, sy rykdom en eerstewêreldontwikkeling op ‘n skinkbord te kry, is nou nie meer ‘n aardigheid nie en die realiteit van die verantwoordelikheid wat daarmee gepaard gaan te swaar as mens nie toegerus is daarvoor nie. Dit is die probleem waarmee die ANC tans spartel. Daar is op alle gebiede
DA so te sê by ANC ingelyf
Helen Zille, opposisieleier en DA-aanvoerder, se ANC-onderrok het dié naweek behoorlik op die vloer gesleep. In ‘n verklaring wat ook op die DA se webwerf te lese is, het Zille die regering in sulke lowende taal geprys, dat sommige DA-kiesers gewonder het of hulle party tans by die ANC ingelyf is. Sy kon skaars die
