praag.co.za

Maak tolhekke oop!

Written by

in

Die Suid-Afrikaanse Kamer van Handel en Nywerheid het reeds voorgestel dat die tolhekke oopgemaak moet word, indien die staking opeenhoping by tolplazas veroorsaak.

Die vakbond SATAWU in KwaZulu-Natal beplan om tolhek-beamptes in ander provinsies te vra om by hulle staking aan te sluit.

Honderde van die werkers by tolhekke in die provinsie staak reeds sedert Saterdag.

Werkers staak hoofsaaklik oor lone en eis drieduisend rand per maand. ‘n Woordvoerder van die vakbond, Joseph Dube, sê die verdienste per tolhek is sowat R30 000 per maand.

Александр Фильчаков Васильевич

Comments

Leave a Reply