Suid-Afrika kan in die nuwe jaar buitensporige vreemdelingehaatveldtogte ervaar met die drukkende ekonomiese toestand en gevolglike werkloosheid as die baie kort lont na die kruitvat.
Lees verder: SA se ‘eenburgerskap’ met sy swart buurstate voorspel bloed in 2009

Amerika se eens dominante motornywerheid verkeer op die randjie van bankrotskap. Ford, Chrysler en General Motors se uitvoerende beamptes is hoed in die hand in Washington, eers soontoe gevlieg, en toe daarheen gery, om te pleit vir fondse om kop bo water te hou.