OB glo skuldig aan bedrog en korrupsie

Adv. Thuli Madonsela, Openbare Beskermer, het haarself na bewering skuldig gemaak aan bedrog en korrupsie terwyl sy by die Suid-Afrikaanse Wethervormingskommissie (SALRC) gewerk het, het The Star Woensdag berig.  Volgens “onafhanklike bronne” het Madonsela se maatskappy glo werk vir die SALRC gedoen en is R1,8 miljoen aan haar oorbetaal, drie jaar gelede terwyl sy daar

Lees verder: OB glo skuldig aan bedrog en korrupsie

Swartes loop uit BUSA

Die Black Management Forum (BMF) se onttrekking uit Besigheidseenheid Suid-Afrika (BUSA) op grond daarvan dat die swart organisasie (BMF) se stemme ‘n minderheid vorm, spreek volgens die Vryheidsfront Plus van dubbele standaarde. “Daar word gereeld daarop gewys dat Afrikaners en ander minderhede nie ‘n sê het in landsake nie juis omdat hulle nie ‘n meerderheid

Lees verder: Swartes loop uit BUSA

Zuma-sending na Moskou ‘suksesvol’

President Jacob Zuma het teruggekeer van ‘n “suksesvolle” besoek aan Rusland Dinsdag, waar hy en president Dmitri Medwedef gesprekke oor die Libiese politieke krisis gevoer het. Zuma het Medwedef en NAVO sekretaris-generaal, Anders Fogh Rasmussen, ontmoet om ‘n raamwerk met die oog op ‘n politieke oplossing vir die probleme in Libië oor te dra. Dit

Lees verder: Zuma-sending na Moskou ‘suksesvol’

Stakers slaan motorruite uit, rand omstanders aan

Stakende werkers het Dinsdag motors se ruite uitgeslaan en mense aangerand in ‘n nywerheidspark, Lothlorien Industrial Park, in Wadeville, Johannesburg. Berigte van intimidasie, dreigemente en geweld deur stakende metaalwerkers is Dinsdagoggend uit die ooste van Johannesburg ontvang. Castro Ngobese, woordvoerder van Numsa, het gesê hy het deur mediaberigte te hore gekom van die geweld. Hy

Lees verder: Stakers slaan motorruite uit, rand omstanders aan

Diensleweringsbetoging ontwrig Soweto

Inwoners van Chiawelo in Soweto het paaie met brandende buitebande versper en die polisie onder klippe gesteek. ‘n Plaaslike raadslid se huis is aan die brand gesteek nadat daar ‘n kragonderbreking in die gebied was. “Die polisie het nou net hier aangekom. Hulle probeer die mense uiteenjaag.” Die polisie is egter met klippe bestook toe

Lees verder: Diensleweringsbetoging ontwrig Soweto

Verkragting maak opslae in VSA

‘n Verkragting maak opslae in die VSA, nadat ‘n swartman van Silverton, in die deelstaat Ohio, Maandag daarvan beskuldig is dat hy ‘n 6-maand-oue seuntjie seksueel misbruik het. Die polisie sê Lenny Love, 29, het die baba in Maart verkrag. Hulle sê ook die oorteder het tot die daad oorgegaan terwyl hy weldeeglik bewus was

Lees verder: Verkragting maak opslae in VSA

Klagtes van dwelmhandel en wapensmokkel teen Tunisië se president

Zine el Abidine Ben Ali, die afgesette president van Tunisië, gaan Maandag in absentia op aanklagte van dwelm- en wapenhandel tereg staan. Dit is die tweede hofsaak waarin die voormalige leier aangekla word. Dit sou verlede week reeds plaasgevind het maar is uitgestel weens ‘n staking van regters. Ben Ali en sy vrou, Leila Trabelsi,

Lees verder: Klagtes van dwelmhandel en wapensmokkel teen Tunisië se president

Strauss-Kahn dagvaar joernalis vir laster

Die voormalige IMF-hoof Dominique Strauss-Kahn is van plan om die Franse joernalis wat hom van poging tot verkragting beskuldig, vir laster te dagvaar. Strauss-Kahn se borgvoorwaardes is gekanselleer nadat dit aan die lig gekom het dat die swart skoonmaker wat hy glo “seksueel sou aangerand” het, nie eerlik was oor bewerings van seksuele teistering wat

Lees verder: Strauss-Kahn dagvaar joernalis vir laster

Minister kla oor privaathospitaalkoste

Dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, het Maandag op die Raad op Gesondheidsorgfinansiers se konferensie gesê die mediese privaatsektor buit pasiënte uit. Dié departement werk ook reeds 18 maande aan ‘n verslag oor toestande in Suid-Afrikaanse staatshospitale. Die minister het weer eens die buitensporige koste van gesondheidsorg in die privaatsektor veroordeel en gesê die meeste

Lees verder: Minister kla oor privaathospitaalkoste