Oproepe om Ilanga te nasionaliseer

Eienaars van die Ilanga-koerant in KwaZulu-Natal het Woensdag stakende joernaliste van intimidasie beskuldig en dreigemente aan sy adverteerders. “Stakende lede van die unie en ‘n amptenaar van die vakbond het xenofobiese beledigings rondgeslinger by die bestuur en adverteerders wat in die gebou inkom gedreig,” sê Arthur Konigkramer, besturende direkteur van Mandla-Matla, die maatskappy wat die

Lees verder: Oproepe om Ilanga te nasionaliseer

Wes-Kaap beloon Grabouw se oproermakers

Swart oproermakers in Grabouw sal beloon word vir hul moeite en van aparte onderrig, vervoer, luukse verblyf en kos voorsien word, het die Wes-Kaapse Onderwysdepartement aangedui. Hulle het voorheen geëis om na ‘n bruin skool te gaan. Umyezo Wama Apile-skool se swart leerlinge in Grabouw, sal by ‘n skool 50 kilometer weg loseer om oorbevolking

Lees verder: Wes-Kaap beloon Grabouw se oproermakers

Geen spoor van semen by ET

‘n Lykshuisassistent wat Eugene Terre’Blanche se lyk uit sy huis verwyder het, het gesê sy het geen vloeistowwe wat na semen lyk op sy genitalieë gesien nie. “As daar iets was, ja, ek sou dit gesien het,” het Gladys Lesenyego in die Hooggeregshof wat in Ventersdorp sit Woensdag gesê. Chris Mahlangu en ‘n tiener, wie

Lees verder: Geen spoor van semen by ET

Goeie waardes waarborg goeie regering

“What, in fact, is ‘equality’? The term has been much invoked but little analyzed. A and B are ‘equal’ if they are identical to each other with respect to a given attribute. Thus, if Smith and Jones are both exactly six feet in height, then they may be said to be ‘equal’ in height. If

Lees verder: Goeie waardes waarborg goeie regering

Van die neus na die brein

Ek het die eerste keer besef wat die krag van intranasale dwelms kan wees na die lees van ‘n 2005-artikel in Nature, getiteld “Oksitosien verhoog vertroue in die mens.” Die skrywers – verskeie sielkundiges, neuropsigoloeë, en ekonome, het berig oor ‘n studie wat gebaseer is op ‘n speletjie wat twee spelers teen mekaar stel, naamlik

Lees verder: Van die neus na die brein

Malawi terug onder Britse vlerk

‘n Ondersoek is geopen na dood van ‘n aktivis in 2011 wat Malawi se vorige president gekritiseer het, het sy opvolger Dinsdag gesê. Dit is een van verskeie stappe sedert die nuwe president drie dae gelede ingesweer is en verteenwoordig ‘n duidelike ommekeer van die vorige leierskap. President Joyce Banda het ook Dinsdag aangekondig dat

Lees verder: Malawi terug onder Britse vlerk

Buitelanders geslaan by Binnelandse Sake

Die departement van Binnelandse Sake het ‘n voorval veroordeel, waarin buitelanders by sy kantoor in Pretoria glo deur veiligheidswagte met sambokke geslaan is. Die buitelanders het volgens berigte in ‘n tou gestaan en wag om hul vlugtelingdokumente te hernu, toe die veiligheidswagte hulle te lyf gegaan het. Dit volg nadat ‘n skare ongeduldig begin raak

Lees verder: Buitelanders geslaan by Binnelandse Sake

Moordenaar vertel rustig van plan teen oud-vegvlieënier

Die hooggeregshof in Pretoria het Dinsdag gehoor hoe ‘n 37-jarige swarte deelgeneem het in die gewelddadige moord en roof op ‘n bejaarde Tweede Wêreldoorlog-vegvlieënier. Hy het gesê sy medebeskuldigde woon op straat, en was desperaat vir ‘n inkomste. Regter Cynthia Pretorius het Albert Mothiba skuldig aan die moord op ‘n Monument Park pensioenaris Frans Swemmer,

Lees verder: Moordenaar vertel rustig van plan teen oud-vegvlieënier

Breivik gaan anti-Moslemaktiviste ter verdediging roep

Noorweë is tans gewikkel in die grootste hofsaak wat nog ooit in die land plaasgevind het en regsgeskiedenis word ook geskryf, het die aanklaer Svein Holden aan Der Spiegel gesê. Die kwessie sorg ook reeds vir diep verdelings onder die bevolking. Die staatspsigiater, Arne Thorvik, het gesê dit is die eerste keer dat ‘n tweede

Lees verder: Breivik gaan anti-Moslemaktiviste ter verdediging roep