Veiligheidswag steel motor

‘n Veiligheidswag by die Mthatha-lughawe is Dinsdagoggend in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n motor by die lughawe gesteel het, sê die polisie.  Volgens supt. Mzukisi Fatyela, van die polisie in die Oos-Kaap, het die voorval kort na middernag plaasgevind.  “Die wag het na bewering die motor uit die parkeerarea gesteel. Hy is later in

Lees verder: Veiligheidswag steel motor

Handel in TB-speeksel floreer

Die Daily Sun het Maandag berig dat TB-pasiënte hul speeksel glo verkoop. Gesonde mense gebruik die speeksel van tuberkulose-lyers om vir ’n ongeskiktheidstoelae te kwalifiseer. Dit is bekend dat TB-pasiënte ophou om hul medikasie te neem sodat hulle vir die staatstoelae in aanmerking kan bly of kan aanhou om speeksel te verkoop.  Die handel en

Lees verder: Handel in TB-speeksel floreer

Dronk swart kunstenaar maak amok by MTV-musiektoekennings

West gryp Swift se mikrofoon Met 'n bottel duur brandewyn in die hand het swart musiekster Kanye West, 32, 'n vertoning gelewer by die MTV musiekvideotoekennings wat nie gou vergeet sal word nie. En dit was nie 'n musikale vertoning wat hy gelewer het nie. Die aangeklamde hip-hop-kunstenaar, uitgedos in 'n blink hemp en Caterpillar-stewels,

Lees verder: Dronk swart kunstenaar maak amok by MTV-musiektoekennings

Die probleem is ‘n beskawingskonflik

Inleiding Dr Nico Smit betoog in sy artikel “Wittes, pas aan in SA, of pas op”(Beeld, 2009-09-12) dat witmense vrede moet maak met die sosiale konteks van ‘n verafrikaniseerde Suid-Afrika, of anders! Die vraag is: “of anders wat?” Outeurs Reeds vroeër maar sedert die negentigerjare het ‘n aantal belangrike werke oor die filosofiese grondslae in

Lees verder: Die probleem is ‘n beskawingskonflik

Federer voosgeslaan in Amerikaanse Ope

Die vyfmalige Amerikaanse Ope kampioen, Roger Federer, het in vyf stelle teen die ellelange Argentyn, Juan Martin del Potro verloor. Die telling was 3-6, 7-6, 4-6, 7-6, 6-2 in die twintigjarige Del Potro se guns. Federer het die wedstryd goed begin en dit het gelyk asof hy Del Potro se vreesaanjaende grondhoue met goeie taktiek

Lees verder: Federer voosgeslaan in Amerikaanse Ope

Patrick Swayze sterf

Die akteur, Patrick Swayze, het na ‘n tweejaarlange stryd teen pankreaskanker gesterf. Swayze se openbare beeldhanteerder, Annett Wolf, het gesê die 57-jarige akteur het gister met sy gesin aan sy sy gesterf. Hy het sy siekte verlede jaar openbaar gemaak maar steeds bly werk terwyl hy behandeling ondergaan het. Swayze het in 1987 ‘n internasionale

Lees verder: Patrick Swayze sterf

FBI loods anti-terreur operasie in New York

Die Federale Ondersoekburo, die FBI, het huise in die New Yorkse voorstad Queens omgedop tydens ‘n teenterreurondersoek, het VSA polisie gister gesê. Bronne uit die kongres het bevestig dat wetgewers in Washington ‘n volle voorligting oor die operasie sou ontvang. “Die operasie was in Queens. Daar was strooptogte in sommige wonings hier,” het Martin Speechlay,

Lees verder: FBI loods anti-terreur operasie in New York

VSA-troepe voer strooptog op dorpie in Somali? uit

Buitelandse soldate in helikopters het gister ‘n motor bestook in ‘n Somaliese dorpie wat deur Islamitiese insurgente beheer is en het twee mans gedood en twee ander gewond en gevange geneem, sê getuies. Amerikaanse miliêre beamptes sê VSA-magte was in die aanval betrokke. Die kommandostyl aanval het in ‘n dorpie naby Barawe plaasgevind te midde

Lees verder: VSA-troepe voer strooptog op dorpie in Somali? uit

Zimbabwiese hof gooi saak teen MDC-lid uit

‘n Zimbabwiese hof het gister ‘n saak teen ‘n wetgewer van die eerste minister, Morgan Tsvangirai, uit die hof gegooi. Die party het aangevoer dat die saak aanmekaargeflans is en laat vaar moet word. Edmore Marima, ‘n wetgewer uit Bikita Oos, is vrygespreek van ‘n bedrogklag nadat ‘n landdros in Harare gesê het geen oortreding

Lees verder: Zimbabwiese hof gooi saak teen MDC-lid uit