Reuters rapporteer dat MTN, die selfoonmaatskappy van voornemens is om 'n 5000 km optiese kabelnetwerk van die grond af te kry teen 'n koste van 1.4 miljard Rand. Dit is deel van 'n kapitale uitleg van 7.1 miljard Rand wat byna dubbel soveel is soos verlede jaar. Dit gaan aangewend word om die netwerk se kapasiteit en opvang gebied te verbeter en dit gaan meesal in die beboude gebiede van Gauteng gedoen word om die infrastruktuur uit te brei om as ruggraat van die nasionale stelsel te dien.
Nuwe kabelnetwerk kom

Die direkteur van die Pittsburgse kankerinstituut het 'n ongekende waarskuwing aan sy fakulteit en personeel gerig: Beperk selfoongebruik of loop die risiko van kanker.
Die wedren om petroleumbronne in die poolsirkel mag binnekort warm word.
Eertydse staatshoof FW de Klerk se plaas in die Paarl is te koop. Die koopprys is R35 miljoen.