Rapport beskuldig my van ‘heul met neo-Nazi’s’

In ons land is die “apartheidtyd” sedert 1994 deur die “volksmoordtyd” opgevolg. Iewers vorentoe gaan historici moet kyk na die rol van die Suid-Afrikaanse gedrukte media wat die huidige moorde, verkragtings en diskriminasie teen minderheidsgroepe verwyg het terwille van allerlei propagandaveldtogte om hierdie bankrot stelsel in stand te hou. In vandag se Rapport word my

Lees verder: Rapport beskuldig my van ‘heul met neo-Nazi’s’

Schubartpark ‘byna totaal vernietig’

Die moderne Schubartparkgebou in Pretoria, wat aanvanklik as maatskaplike behuising vir minder gegoede Afrikaners in dié stad opgerig is, is ná “transformasie” slegs ‘n leë, gevaarlike dop. Alle toerusting en metaal soos koper, aliminium en staal is vanuit die gebou gestroop en die twee hysbakke hang letterlik aan ‘n paar drade, gereed om op iemand

Lees verder: Schubartpark ‘byna totaal vernietig’

Kerkhervorming met eeu uitgestel

Presies 600 jaar gelede, in 1410 vind iets plaas wat die opkoms van Protestantisme met ongeveer ‘n eeu vertraag. Dié jaar misluk die appèl van die Boheemse kerkleier, Johannes Hus, teen ‘n pouslike bul dat alle werke van die Engelsman, John Wycliff, verbied en verbrand moes word. Hierdeur is kerklike hervorming binne die kerk in

Lees verder: Kerkhervorming met eeu uitgestel

Massabegrafnis vir Gasaslagoffers

‘n Massabegrafnis is Donderdag vir agt van die nege mense wat dood is tydens ‘n Israeli-operasie op noodlenigingskepe wat na Gasa onderweg was, gehou. Honderde mense het in Istanboel se Fatih-moskee byeengekom vir die begrafnis. Die slagoffers se kiste is met Turkse en Palestynse vlae bedek. “Israel het ‘n reuse-fout begaan. Vandag staan die hele

Lees verder: Massabegrafnis vir Gasaslagoffers

Duisende Moslems in SA betoog teen Israel

Duisende betogers het in Kaapstad voor die parlement betoog teen Israel se optrede sowat 65 km van die Gasa-kus om ‘n flottielje met hulpvrag voor te keer. Oral ter wêreld in groot stede is soortgelyke optredes teen Israel gehou. Minstens nege mense is dood tydens die operasie wat deur Israel so bondgenote as ‘n lokval

Lees verder: Duisende Moslems in SA betoog teen Israel

Turkye se aanval op Israel

Die hele fiasko rondom die Israeli aanval op die sogenaamde “humanitêre hulpverleningsflottielje” van Turkye na Gaza verdien nadere ondersoek. Israel het etlike dae voordat hierdie insident plaasgevind het die Turkse owerhede gewaarsku om nie voort te gaan met hulle planne om direk na Gaza te vaar nie. Dis egter duidelik dat die konvooi meer met

Lees verder: Turkye se aanval op Israel