AfriForum en die VF+ se meningsverskille is op die spits gedryf deur die gelykheidshof se versoek dat hul saak en dié van die VF+ teen Malema saamgevoeg word. Solidariteit en Afriforum het die VF+ voorheen daarvan beskuldig dat hulle voordeel wil trek uit die publisiteit wat die twee burgerregte-organisasies kry. AfriForum vra nou in hofstukke
‘Skiet die lafaard’
Die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het die woorde van sy omstrede “Skiet die boer”-lied effens verander en sing nou “Soen die boer”. Malema en afgevaardiges het opgewonde by ‘n konferensie in KwaZulu-Natal saam die nuwe weergawe van die strydlied gesing. “Soen die boer, soen die boer”, het Malema gesing gevolg deur die woorde
Nederlandse reisadvies
Ek lees in die Nederlandse pers dat die Nederlanders se Departement van Buitelandse Sake Woensdag ‘n internet- en iPhonediens in diens stel waar voornemende reisigers die departement se amptelike mening kan bekom oor hoe veilig dit is om na die buiteland te reis. Op die internet tik die voornemende reisiger bloot die land wat hy
Herrie se kerrie: Drinkwater
Onlangs lees Herrie In Vrystaat oor die toestand van drinkwater in die provinsie, en ook in Bethlehem en veral omstreke. Ja, water is net nie meer water nie. Jare lank al bring oupa Nic en ouma Engela hul eie water van Bethlehem, van Erfenis af saam as hulle vir die Herries in Bloemfontein kom kuier.
Gebroeders Steyn se monsterskoppe
Kort na Frans Steyn vir sy oorsese klubspan ‘n skepskop van sestig meter deur die mikke gejaag het, klits Morné Steyn ‘n strafskop van amper net so ver vir die Bulls teen die Crusaders deur die pale. Hierdie Steyns is miskien nie familie van mekaar nie, maar beide is gebore en getoë Vrystaters. Loeriesfontein het
Opgevoed
bridal necklace designsДанильченко
Afriforum: Almal se pêl
Ek lees Afriforum se “groot” protesdag teen misdaad op19 Mei het toe ‘n muis gebaar. Pleks daarvan om Afrikaners te verwyt as “slapgatte” moet Afriforum dalk ‘n bietjie introspeksie doen. Flip Buys, met sy groter ambisie as die partypolitiek, sal dalk ‘n bietjie moet terugsit en sy “visie, missie en strategie” moet herevalueer. Terloops slagspreuke
Immigrasie en emigrasie – Volkere in beweging
Vanuit ‘n Afrikanerperspektief het die politieke “gemors” in Suider-Afrika in die jare sestienhonderd momentum begin gee aan die subkontinent, soos ons hom vandag ken. Swart volkere en gemeenskappe het vanaf die grootmeregebiede van Afrika in verskillende rigtings suid getrek en hulle gaan vestig in die beste reënvalgebiede – want Swartes was rondtrekkers wat van roofbou
Rubriekskrywers – die kuns om te slaag
Van Zyl Slabbert en Rhoda Kadali as gevallestudies Met die bekendstelling van nog ‘n boek deur Blouwillem Theron tydens die Volksblad se kunstefees verlede jaar het die destydse redakteur van dié koerant Blouwillem geloof omdat hy na jare daarin slaag om vol te hou om vars en oorspronklik te bly met sy rubrieke. Baie rubriekskrywers,
Deel van Vrystaatse Cope-leierskap sê openlik steun aan Shilowa toe
“Die Shilowa Express loop sterk, en die nasionale kongres van Cope gaan voort.” So is ’n nuuskonferensie van ‘n deel van Cope se Vrystaatse tussentydse provinsiale leierskapgroep ingelui. Dié nuuskonferensie is belê om steun aan die Shilowa-groep toe te sê wat wil hê die nasionale konferensie moet voortgaan soos die grondwet en beplanning tot dusver
Lees verder: Deel van Vrystaatse Cope-leierskap sê openlik steun aan Shilowa toe
