Nog twee mense wat vermoedelik cholera het, is in KwaZulu-Natal se Middellande opgeneem in die hospitaal, het die provinsie se departement Dinsdag gesê. Woordvoerder Chris Maxon het gesê die twee is vandeesweek opgeneem in die Church of Scotland-hospitaal in Msinga. "Daar word vermoed dat hulle cholera het en toetse word op hulle gedoen." Maxon het
Amerikaans-Russiese ruimtespan voltooi ruimte-uitstappie
Solowjof tydens ‘n vorige ruimteloop Amerikaanse en Russiese ruimtevaarders, Michael Fincke en Joeri Lontjakof het 'n amper ses uur lange ruimteloop voltooi om instandhouding te doen en eksperimente in die internasionale ruimtestasie op te stel. Fincke, die stasiebevelvoerder en Lontjakof het Russiese en Europese sensors aan die stasie se buitekant uitgehaal en geïnstalleer. Die stasie
Lees verder: Amerikaans-Russiese ruimtespan voltooi ruimte-uitstappie
Transformasie lei tot cholera
Die nuus dat daar ook nou choleragevalle in Johannesburg voorkom, het Suid-Afrika volledig binne die kategorie van 'n derdewêreldland geplaas. Terwyl transformasie oorkant die Limpopo gemanifesteer het in ekonomiese verval, hongersnood en natuurlik cholera, wil dit voorkom asof die suiwering van blanke ingenieurs en gesondheidsamptenare deur die ANC-bewind juis tot onsuiwer water en siektes gaan
568 reeds dood op die paaie
Ten minste 568 mense is dood in padongelukke sedert die begin van die Desember-vakansie, het die Padverkeerbeheerkorporasie Maandag in 'n verklaring gesê. Die korporasie het in 'n verklaring gesê dat onder diegene wat dood is, was 168 bestuurders, 230 was passasiers en 170 voetgangers. KwaZulu-Natal het die hoogste sterftesyfer met 116 mense, Limpopo 89, Mpumalanga
Cholera in Johannesburg
Gauteng se choleradodetal het tot drie gestyg met die dood van 'n pasiënt oor die naweek, het die gesondheidsdepartement gesê. Woordvoerder Chika Asomugha het gesê die pasiënt is Sondag oorlede. Van die 76 gevalle in die provinsie wat met cholera geassosieer word, het 21 positief getoets vir die siekte, met die Johannesburgdistrik wat die meeste
502 voertuie in Oos-Transvaal geskut
'n Totaal van 502 voertuie is geskut en 265 bestuurders is gearresteer gedurende padblokkades in Mpumalanga, het die departement van paaie en vervoer Maandag gesê. Woordvoerder David Nkambule het gesê 60 padblokkades is gehou in Ehlanzeni, Gert Sibande en Nkangala sedert 1 Desember. Dit sal deur die hele feesseisoen aanhou. Die arrestasies sluit in 130
VSA wil verdere sanksies teen Zimbabwe instel
Condoleezza Rice Amerika se minister van buitelandse sake, Gondoleezza Rice, het Maandag gesê dat sy met Amerika se bondgenote gaan praat om bykomende bevriesing van bates en ander sanksies teen president Robert Mugabe van Zimbabwe in te stel. "Ek gaan met ons bondgenote, veral sommige Afrikalande en Brittanje praat en ons sal sien," het Rice
VN-veiligheidsraad verwelkom offensief teen Oegandese rebelle
Plakkaat van die Lord’s Resistance Army Die VN-veiligheidsraad het Maandag die militêre offensief wat deur Oeganda, suidelike Soedan en Kongo teen rebelle van die Lord's Resistance Army (LRA) geloods is, verwelkom. Dié rebellegroep voer reeds 20 jaar lank 'n brutale veldtog. Soldate van al drie die lande het LRA-basisse in die oostelike Kongo aangeval nadat
Lees verder: VN-veiligheidsraad verwelkom offensief teen Oegandese rebelle
Kongolese rebelle dreig om vredesamesprekings te verlaat
Kongolese rebelletroepe naby Goma 'n Rebellegroep wat die Kongo tot op die randjie van oorlog gebring het, het gesê hulle sal wegstap van vredesamesprekinge indien onderhandelaars nie die beweerde verbreking van die skietstilstand deur die weermag gaan aanspreek nie. Bertrand Bisimwa, woordvoerder vir die rebelle-Nasionale raad vir die verdediging van die Mense (NRVM) het gesê
Lees verder: Kongolese rebelle dreig om vredesamesprekings te verlaat
Zimbabwe verwerp Bush as ‘diplomatieke fluitspel’
Robert Mugabe Die Zimbabwiese bewind het Dinsdag president George W. Bush se verklaring van verlies aan vertroue in president Robert Mugabe se regering as "diplomatieke fluitspel deur 'n uitgaande regering" beskou. "Ons het geen tyd vir Amerikaanse president George W. Bush se diplomatieke fluit nie. Ons praat hier van 'n administrasie wie se son onder
Lees verder: Zimbabwe verwerp Bush as ‘diplomatieke fluitspel’
