ANC-eed eer terroriste soos Mahlangu

ImageDie ANC regime se gewraakte eed vir skoolkinders, wat pas deur die onderwysminister bekend gestel is, het nie diegene wat die ergste verwag het, teleurgestel nie. Dit het baie duidelik ten doel om blankes opnuut op ons plek te sit, om ons opnuut attent te maak op die “onregte” wat blankes glo aan swartmense in die verlede gedoen het. Ek haal aan: “Recognising the injustices of our past.”

Lees verder: ANC-eed eer terroriste soos Mahlangu

SA het nuwe politieke model nodig

ImageOud-minister Pik Botha het verlede jaar op 14 Julie 2007 ʼn debat ontketen met sy stelling dat “die ANC vir ons gelieg het” tydens die Kemptonpark-onderhandelinge in die vroeë negentigerjare. Ook mnr. F.W. de Klerk het op dieselfde tydstip ʼn verklaring uitgereik waarin hy meen dat “die huidige toepassing van regstellende aksie strydig is met dit waarop destyds in die grondwetlike onderhandelings ooreengekom is”.

In reaksie op die huidige elektrisiteitskrisis, het mnr. Pik Botha verlede week in Rapport sy kritiek op die huidige bedeling verhewig deur te beweer dat ons land “op die Zimbabwe-pad” is.

Lees verder: SA het nuwe politieke model nodig

Sherlock was vlees en bloed…

Image

Fiksie…

‘n Meerderheid Britte is vas oortuig daarvan dat Sherlock Holmes regtig bestaan het, terwyl 23% glo dat Winston Churchill ‘n fiktiewe persoon is. Dié opname is Maandag gepubliseer.

Winston Churchill, eerste minister van Brittanje tussen 1940 en 1945 en weer vanaf 1951 tot 1955, word deur 23% van die deelnemers as ‘n fiktiewe karakter beskou. Churchill se rol in die Tweede Wêreldoorlog is welbekend elders. Net so ook word Kleopatra (4%), Gandhi (3%) of die beroemde skrywer Charles Dickens (3%), in die peiling wat die kettinggroep UKTV Gold onderneem het, as fiksie gereken.

Lees verder: Sherlock was vlees en bloed…

US uncovers ‘Russian threat’

U.S. Congress held annual hearings on security issues, based on the report by National Intelligence Director Michael McConnell. Along with al-Qaeda, Iraq, and Iran, U.S. intelligence officials listed Russia and China among the outer threats. Moscow and Beijing are charged with using their growing economic influence in the world for advancing their own political goals,

Lees verder: US uncovers ‘Russian threat’

Oranje-blanje-blou wapper in Ghana

Image

Sokkerplakkaat in Ghana

Die Suid-Afrikaanse sokkerbase het blykbaar nie agtergekom dat plakkate wat die afgelope twee weke tydens die Afrikasokkerbeker vertoon is, die ou Suid-Afrikaanse vlag vertoon nie.

Ook is die hooffoto op die plakkate dié van Benni McCarthy, wat nie eens vir die Bafana Bafana-span gekies is nie.

Oor die afgelope twee weke was daar aanbiedings oor die 2010-sokkerwêreldbeker in Ghana, met die adjunkpresident van die SA Sokkervereniging, Mwelo Nonkonyana, wat beweer dat Suid-Afrika “die wêreldbeker oor twee jaar gaan wen”.

Lees verder: Oranje-blanje-blou wapper in Ghana

Meningitiswaarskuwing vir 14 Afrikalande

‘n Uitbraak van dodelike breinvliesontsteking in Burkina Faso het reeds die lewens van 149 mense geëis. Die owerhede waarsku dat ‘n epidemie in die suid-weste van die land onder die bevolking maai.

Sedert Januarie is 1041 gevalle aangemeld. Volgens amptelike syfers beskikbaar is 774 gevalle opgeteken en 124 sterftes. Die tipe A-meningitis is veral in Gaoua en Mangodara opgemerk. Albei gebiede grens aan die Ivoorkus. Dié siekte is uiters aansteeklik.

Lees verder: Meningitiswaarskuwing vir 14 Afrikalande

Belydenis van ‘n volksverraaier

ImageMet al sy foute is die nuwe Suid-Afrika ‘n veel beter plek as wat dit sou gewees het indien ons aan die mag vasgeklou het. – F.W de Klerk

So sê die laaste blanke president van Suid-Afrika.

Ek kan nie help om te dink wat deur sy gedagtes moes gegaan het toe hy hierdie uitspraak gemaak het nie. Nie net is hy besig om ’n bespotting te maak van sy eie vermoëns om as leier te fungeer nie, maar as leier in ’n Afrikaland vertoon sulke uitsprake ’n swakheid wat ’n mens duur te staan kan kom. De Klerk adverteer homself as swak, ruggraatloos en selfs genocidaire jeens sy eie volk.

Lees verder: Belydenis van ‘n volksverraaier

?Zimbabwekwessies is opgelos? ? SA minister

Image

Aziz Pahad

Onderhandelings om Zimbabwe se politieke krisis aan te spreek is nie langer nodig nie omdat slegs kwessies oor die prosedure oobly om op te los, het die adjunkminister van buitelandse sake, Aziz Pahad, gister gesê.

Die partye stem saam oor alle “substantiewe sake” en dit is ʼn kwessie van prosedure wat nog uitstaande is, het Pahad gedurende ʼn gereelde inligtingsessie vir die media by die Uniegebou gesê.

Lees verder: ?Zimbabwekwessies is opgelos? ? SA minister

Die Obamas

Image

Jammer, geen Engels

Een van Barack Obama se ooms het Dinsdag gekla dat die aandag van die pers nou te veel raak. Die media is tans besig om die Baracks in Kenia te oorval om inligting oor die voornemende Demokratiese presidentskandidaat in te samel.

Lees verder: Die Obamas