Solidariteit loods veldtog oor plaasaanvalle

‘n Veldtog is van stapel gestuur om plaasaanvalle in die kollig te plaas om dit as ‘n prioriteitsmisdaad te laat klassifiseer. Die inisiatief deur die vakbond Solidariteit, Afriforum en die Kraal-Uitgewers sal tot aan die einde van die jaar geloods word, het die organiseerders Woensdag in Pretoria gesê. “Dit is onmoontlik om misdaad uit te

Lees verder: Solidariteit loods veldtog oor plaasaanvalle

‘Zille raak onstabiel’

Die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, se onlangse opmerkings teen Cosatu is ‘n “teken van haar groeiende onstabiliteit”, het die provinsiale tak van die vakbond Woensdag gesê. “Cosatu is nie verras deur Zille se opmerkings by die Universiteit van Stellenbosch nie. Sy maak nou al ‘n ruk lank die vreemdste en mees verbasende stellings. Vir sommige

Lees verder: ‘Zille raak onstabiel’

Polisie doof toe witte in sel deur swartes vermoor word

‘n Blanke man, Eben Meyer (47) van Kaapstad, is volgens wat Die Burger berig, in aanhouding doodgemaak deur swartes sonder dat die polisielede aan diens ‘n vinger gelig het om hom te help. Meyer, wat vir dronkenskap opgesluit is, is in die Durbanville-polisieselle aangehou saam met agt ander mense. Hy het glo tevergeefs om hulp

Lees verder: Polisie doof toe witte in sel deur swartes vermoor word

Romney het nou Obama in sy visier

Oud-goewerneur Mitt Romney het die Republikeinse voorverkiesings wat gister (Dinsdag) in vyf Amerikaanse state gehou is, loshande gewen en onmiddellik sy visier stewig en doelgerig op Barack Hussein Obama gerig. “Hou net nog ‘n rukkie uit tot 6 November. ‘n Beter Amerika begin eintlik vanaand,” het hy vroeg Woensdagoggend, SA tyd, gesê nadat hy as

Lees verder: Romney het nou Obama in sy visier

‘Afpak’ sal Amerikaanse kopseer bly

Woord oor Osama bin Laden se dood aan die hande van die Amerikaanse Seals verlede jaar het algar baie laat wonder hoe die al-Kaidaleier so lank ongesiens in Pakistan kon gewoon het. In Islamabad, was daar woede oor Washington se eensydige optrede op soewereine grondgebied. Hoe kon Pakistanse owerhede nie geweet het waar hy skuil

Lees verder: ‘Afpak’ sal Amerikaanse kopseer bly

Pakistan toets kernmissiel

Pakistan het ‘n intermediêre ballistiese kernmissiel Woensdag suksesvol getoets, het die weermag gesê, minder as ‘n week na Indië ‘n langafstandmissiel afgevuur het. Die presiese omvang van die missiel is nie bekendgemaak nie, maar afgetrede generaal Talat Masood, ‘n ontleder van verdediging, het aan AFP gesê dit sal in staat wees om teikens te tref

Lees verder: Pakistan toets kernmissiel

Amerikaanse regering wil toeslaan op internet

Die Amerikaanse kongres is besig met wetgewing wat die Amerikaanse regering en sy veiligheidasgentskappe ongebreidelde toegang tot mense se bedrywighede op die internet – in besonder op Facebook en Google – sal gee. Indien wetgewing wat dalk nog hierdie week voor die kongres kan dien, aanvaar word, sal dit die VSA-regering in staat stel om

Lees verder: Amerikaanse regering wil toeslaan op internet

Twee Namibiese boere vermoor, derde veg vir sy lewe

In dieselfde week dat mnr. Piet van Helsdingen (49) van die Gobabis- distrik deur ‘n stukwerker vermoor is, is inwoners geskok toe nog ‘n boer van die distrik, mnr. Piet Bergh (41), tydens ‘n gewapende roof in die hoofstad gewond is. Bloedstrepe op die pad en aan die bestuurdersitplek se deur van Bergh se ligte

Lees verder: Twee Namibiese boere vermoor, derde veg vir sy lewe