'n Swart professor aan die Harvard-universiteit is in sy eie huis gearresteer toe die polisie 'n wenk van 'n buurvrou ontvang het dat "twee swart mans" besig was om daar in te breek. Henry Louis Gates jnr. word beskryf as "die mees vooraanstaande swart akademikus in die VSA".
Lees verder: Swart Harvard-professor ‘weens sy ras’ aangekeer
