In sy rubriek, Grond? Wat bedoel julle, vra Charl-Pierre Naudé interessante vrae in Beeld van die 26ste April. Ongelukkig maak hy dan aannames en stellings wat op morele of goedklinkende wensdenkery, gebrek aan insig asook absolute naïewiteit getuig. Hy is reg met sy stelling dat die Malemahaatspraaksaak een van die belangrikste hofsake in ‘n lang
Terrorisme: die ANC se suksesresep
Die nuus dat Osama Bin Laden tien jaar ná die aanvalle op 9 September 2001 gedood is, is allerweë met blydskap in die VSA ontvang. As ‘n Suid-Afrikaner met bittere en voortgesette ervarings van terreur, vind ek dit egter moeilik om in die VSA se vreugde te deel. Bin Laden het weliswaar ‘n paar duisend
Switserland bevries ongewilde leiers se bates
Switzerland het die ekwivalent van R6,3 miljard se fondse wat aan ongewilde Noord-Afrikaanse leiers behoort, bevries. Micheline Calmy-Rey, die Switserse minister van buitelandse sake, het die syfer bekend gemaak tydens ‘n konferensie in Tunisië. Sy is op ‘n drie dae lange besoek aan dié land, het Lars Knuchel, ‘n woordvoerder vir die departement, gesê. Die
ET se verhoor moontlik weer uitgestel
Die Eugene Terre’Blanche-moordverhoor wat na verwagting Dinsdagoggend sou begin, kan weer uitgestel word. Terre’Blanche is verlede jaar na bewering deur twee werkers op sy plaas aan die buitewyke van Ventersdorp in die Noordwes doodgeslaan. Die verhoor sou oor twee weke plaasvind, maar regsverteenwoordigers sê die verhoor kan dalk nie Dinsdag soos verwag is, begin nie,
VSA weet al lankal van Bin Laden: Wikileaks
Die Verenigde State het waarskynlik teen reeds 2008 geweet van Osama bin Laden se skuilplek in Abbottabad, het die webwerf Wikileaks Maandag op grond van ‘n aanhaling uit ‘n Amerikaanse dokument beweer. Die dokument het notas bevat oor die ondervraging van ‘n Libiër, Abu al-Libi, wat by die Guantanamobaai-sentrum in Kuba aangehou is, waarin hy
Bin Laden is dood
Die Al-Kaïda-leier Osama bin Laden is dood, het die Amerikaanse president, Barack Obama, Maandag aangekondig. Dit is ná byna 10 jaar van die terreuraanvalle op 11 September 2001 wat teen die VSA geloods is. Bin Laden was in ‘n dubbelverdiepinghuis digby die Pakistanse militêre akademie in die dorpie Abbottabad, naby Islamabad, toe vier Amerikaanse helikopters
Swart sersant verskyn weens moord op blanke Afrikanervrou
n Swart polisiesersant sal na verwagting vandag in die Kempton Park-landdroshof, oos van Johannesburg, verskyn vir die beweerde doodskiet van ‘n blanke Afrikanervrou buite die polisiestasie. Hy word beskuldig van moord op mev. Jeanette Odendaal, 45, nadat sy na bewering teen ‘n stilstaande polisievoertuig in die parkeerarea gebots het. The Star berig vandag dat die
Lees verder: Swart sersant verskyn weens moord op blanke Afrikanervrou
Dubul’ ibhunu-saak – ‘n anti-klimaks?
Kykers wat die hofsaak oor haatspraak teen Malema gevolg het, het die afloop seker as ‘n anti-klimaks ervaar. Watter lesse is daaruit te leer en watter voordeel kan Afrikaners daaruit put? Ek stem heelhartig daarmee saam dat Afrikaners vir die eerste keer sedert 1994 weer ‘n bedingingsposissie verkry het. Daardie posisie is ‘n gulde geleentheid
‘Volksmoord bereik breekpunt’ – VOLBER
Die VOLBER (Volksoganisasiesleiersberaad) van die Afrikanervolk het met afgryse kennis geneem van die blatante teregstelling Dinsdagaand van mev. Jeanette Odendaal deur ‘n polisieman by ‘n Kemptonparkse Polisiekantoor. Geen woorde kan ons afkeer van hierdie weersinwekkende daad beskryf nie! Hoe ver het ‘n land se regstelsel verrot wanneer onskuldige en kwesbare burgers links en regs sonder
Nederlandse koerant publiseer Afrikanerdebat
DIe invloedrykste Nederlandse koerant NRC Handelsblad, met ‘n sirkulasie van 200 000, het oor die afgelope week meningsartikels geplaas waarin die agteruitgang van Afrikaans asook diskriminasie teen Afrikaners verwoord word. Aanvanklik het ‘n rubriek deur die skrywerpolitikus Martin Bosma verlede week op 20 April 2011 verskyn: “Nogtans sal jij aan mij gebonden bly”. Bosma is
