Daar was al profesieë en krisisvrese onder baie volke. Maar die Afrikanervolk reageer met afgryse sowel as afwagting op syne. Daar is Oehoeroe, die nag van die lang messe, asook vrese vir die oliekrisis, die voedselkrisis en ʼn rits ander. Hoewel enigeen van dié krisissse sekerlik ʼn moontlikheid het om op groot skaal skeef te loop, verlekker sommige Afrikaners hul in die verslegtende toestand wat ons tegemoet gaan. Lees verder: Die Afrikaner, die wolf en die kulturele rewolusie

Die vakbondkonfederasie Cosatu het gister beswaar gemaak teen die veiligheidswagte bekend as Rooimiere wat twee stakende werkers aan die Oosrand geskiet en in die bene gewond het.
'n Amptenaar van die Onafhanklike Verkiesingskommissie is in Durban se Umlazi-buurt oor die naweek doodgeskiet.
Eskom het aangekondig dat beurtkrag steeds moontlik is maar dié winter net in 'n noodgeval gebruik sal word.