Officials in both the US and Israel reportedly told the Telegraph that Iran has hidden and scattered its nuclear facilities more effectively than previous intelligence has indicated. Pentagon adviser Dan Goure told the paper that while "military strikes [against Iran’s nuclear facilities] might set the program back a couple of years… current thinking is that
Why China beats competitors
Low costs give Chinese investors in Africa a competitive advantage over their counterparts from other countries, a Chinese analyst told the U.S.-Africa Business Summit in Cape Town. Professor Yang Guang, director-general of the Institute of West-Asian and African Studies of the Chinese Academy of Social Sciences, was addressing an audience of mostly American and African
Die begin van ?n nuwe tradisie
Dit is warm op Kerkplein. Die kwik trek iewers in die dertigs. Daar is duisende mense, met koelhouers, opvoustoele en uitbundige blondekop kinders. ’n Basaaratmosfeer heers. Weet hierdie mense met hul rooigebrande velle dat hulle vandag eintlik weer ’n vergete tradisie begin? Hulle voorsate het immers in die negentiende eeu van ver gekom om op Kerkplein te kom kampeer en saam te kuier. Maar vandag word daar nie Nagmaal gehou nie; daar word feesgevier met musiek, spookasem en boerewors. Pretoria is 152 jaar oud.

China leads weather race
Not content to push the edge in cloning, architecture and geological engineering, China’s also leaving the rest of the world behind when it comes to controlling the weather. A few years ago, Australian journalist John Taylor reported, It’s uncanny living in Beijing how it rains on the eve of major events. Be it a
Thousands of farmworkers march
Thousands of farmworkers will hold marches in various rural towns across the country on Saturday, the Food and Allied Workers’ Union (Fawu) said on Friday. The marches are in protest against poor working and living conditions, concerns for workers’ safety, and the negative effects of the huge hike in food prices, the union said in
Afrika se kinderslawerny gedy
Russia abandons arms treaty
The Russian senate voted Friday to suspend compliance with a key Cold War treaty limiting conventional military forces across Europe, drawing renewed Western criticism. The unanimous vote in the upper house Federation Council followed last week’s decision in the lower house of parliament, the State Duma, to freeze Moscow’s participation in the Conventional Forces in
Immigrasie veroorsaak ons ondergang
Voortaan sal Dan Roodt weekliks ‘n internasionale rubriek van om en by 600 woorde skryf wat ook in Engels in die VSA en in Italiaans in Italië sal verskyn. Hierdie is die eerste aflewering.
Die Italiaanse intellektueel, Umberto Eco, het enkele jare gelede iets kwytgeraak wat vir my skokkend was. In sy boekie Cinque Scritti skryf hy onder meer: “Die Derde Wêreld klop aan ons deure en gaan binnekom selfs al hou ons nie daavan nie… Europa gaan ʼn veelrassige kontinent word – of ʼn “gekleurde” een as u wil. Dis hoe dit gaan wees, of u daarvan hou of nie.”
Kennelik het mnr. Romano Prodi hom nie aan Eco se fatalisme gesteur nie, want tans lyk dit asof Italië die voortou in Europa gaan neem as dit by die summiere deportasie van ongewenste immigrante kom. Maar indien enigeen twyfel aan die verwoestende gevolge van onwettige immigrasie, hoef hy of sy maar net my land, Suid-Afrika, te besoek.

Maas is ‘n ploert sonder talent
Tim du Plessis het vir Deon Maas die trekpas gegee nav sy omstrede "rubriek" oor Satanisme. In laasgenoemde verband vlei ek die snert wat Maas soos gewoonlik kwytgeraak het met die term rubriek. Goedkoop sensasiesoekery wat deur ‘n skooldogtertjie uitgedink kon wees, sou ‘n veel beter beskrywing wees van dit wat hy geskryf het.

Eskom-tariefverhogings gekritiseer
Eskom se plan om volgende jaar
’n tariefverhoging van 18% in te voer, gevolg deur ’n verhoging van 17% in 2009, is deur die sakegemeenskap en ander organisasies veroordeel. Die vakbond Cosatu, die Jong Kommuniste-liga en Verenigde Besigheid in Suid-Afrika het gister almal Eskom se plan veroordeel. Jacob Maroga, Eskom se uitvoerende hoof, het egter vroeër vandeesmaand aangekondig dat hy verwag dat Suid-Afrika se Nasionale Energiereguleerder die beplande verhoging sal goedkeur.Eskom se plan om volgende jaar
’n tariefverhoging van 18% in te voer, gevolg deur ’n verhoging van 17% in 2009, is deur die sakegemeenskap en ander organisasies veroordeel. Die vakbond Cosatu, die Jong Kommuniste-liga en Verenigde Besigheid in Suid-Afrika het gister almal Eskom se plan veroordeel. Jacob Maroga, Eskom se uitvoerende hoof, het egter vroeër vandeesmaand aangekondig dat hy verwag dat Suid-Afrika se Nasionale Energiereguleerder die beplande verhoging sal goedkeur.