Verlede week se publikasie van ooggetuieverslae deur Israeli soldate van beweerde mishandeling van Palestynse burgerlikes in die onlangse gevegte in Gasa beklemtoon ‘n debat in Israel oor die reëls van oorlog. Maar dit ontbloot ook iets anders: Die stryd tussen sekulêre liberales en gelowige nasionaliste vir beheer oor die weermag en die samelewing. Verskeie van
Sjina in Galileo se wentelbaan
In die jongste van ‘n reeks struikelblokke vir die Galileonavigasiesatellietprojek, ‘n Europese poging om ‘n alternatief te bied vir die Amerikaanse GPS, lyk dit of Sjina gereed staan om ‘n frekwensie op te eis wat die Europese Kommissie wou gebruik as ‘n sekuriteitsgeoriënteerde deel van die diens. Gesprekke tussen Europese en Sjinese amptenare was nie
Sokkergeesdriftiges woedend vir afrigter
Atteridgeville se Super Stadion was Sondag die toneel van woedende uitbarstings na ondersteuners van Mamelodi Sundowns probeer het om die veiligheidsheinings te storm nadat Downs 1-0 verslaan is deur Platinum Stars in ‘n Nedbank Beker se tweede rondte wedstryd. Die woedende skare het die bloed gesoek van Henri Michel, die afrigter van Sundowns en het
Rapport probeer Reitz-tipe insident skep
Rapport van 22 Maart probeer hard om nog 'n Reitz-tipe insident te skep met sy hoofberig "Ras-herrie by US". Indien blankes swartes aanval word die ras van die aanvallers gemeld maar indien swartes blankes aanval of vermoor word die aanvallers of moordenaars se ras verswyg. Rapport kry die wind erg van voor in die publiek
Moeilike tye laat ontkleedans aantreklik lyk
Werkgewers regoor die volwasse vermaakindustrie sê hulle sien ‘n toevloei van aansoeke van vroue wat aangetrek word deur die belofte van ‘n buigbare skedule en vinnige kontant. Baie is gegradueerd en het witboordjie poste gehad tot die ekonomie ineengestort het. “Mens sien baie meer mooi vroue wat gekwalifiseer is om baie ander dinge te doen,”
Haaiaanval eis lewe
‘n 16-Jarige seun is dood nadat hy deur ‘n haai aangeval is by Tweede strand in Port St Johns in die Oos-Kaap, het die Herald Online Maandag berig. Luyolo Mangele het deelgeneem aan ‘n branderplankry-oefening toe die haai Vrydagmiddag toegeslaan het. Hy is aan die been gebyt en kon daarin slaag om na die strand
Kinderhekse se wrede lot
In die klein delta-staat Akwa Ibom, het die spanning en armoede ‘n geleentheid geskep vir ‘n nuwe verskriklike verskynsel wat lei tot die mishandeling en moord op honderde, selfs duisende kinders. Dit alles geskied in die naam van Christendom. Amper almal daar gaan kerk toe. En met so baie kerke is dit ‘n mededingende mark,
Zim soek hulp met graaninvoere
Zimbabwe soek hulp met graaninvoere as gevolg van jare se droogte en die verminderde landboukapasiteit, het 'n ekonomiese beleidsdokument van die koalisieregering wat Donderdag bekendgemaak is, gesê. "As alles gelyk is, het Zimbabwe 2 miljoen ton mielies en omtrent 500 000 ton koring nodig per jaar om sy bevolking te voed," het deel van die
Vrystaat polisieman eis omkoopgeld
'n Polisieinspekteur sal na verwagting Donderdag in die hof verskyn het nadat hy omkoopgeld geëis het van twee vroue wat wou aansoek doen vir 'n dranklisensie. Die 43-jarige man by die Kogisanongpolisiestasie in Mangaung het na bewering die twee ouerige dames wat 'n drankwinkel wil oopmaak vir geld gevra, het senior superintendent Motantsi Makhele in
Paar vermoor in plaasaanval
'n Noord-Kaapse vrou is vermoor in 'n plaasaanval en haar vriend is later dood nadat hy gyselaar gehou is in 'n voertuig wat die diewe gesteel het en later mee gebots het, het polisie Woensdag gesê. Kaptein Cherelle Ehlers het gesê drie mans het ingebreek in die huis op 'n plaas in Brandvlei en die
