‘n Swart seun van 12 is in hegtenis geneem en verskyn binnekort in die hof nadat hy glo ‘n agtjarige seuntjie in Zola, Soweto verkrag het. “Die twee seuntjies was aleen in die huis toe die voorval plaasgevind het,” het Inspekteur Kay Makhubela, ‘n polisiewoordvoerder, Vrydag gesê. Die ma van die slagoffer het opgemerk dat
President Paul Kruger
Op 9 Oktober 1899 het die getergde leiers van die ou Zuid-Afrikaansche Republiek wat toe al vir vier-vyf jaar lank deur Engeland onder druk geplaas is, geëis dat alle geskille tussen Engeland en die Republiek deur arbitrasie besleg moes word, dat alle Engelse troepe op die grense van die Republiek teruggetrek moes word en dat
Hillary maak stem dik teen Guinee
Hillary Rodham Clinton, die Amerikaanse minister van buitelandse sake, het die gewelddadige optrede van die regering van Guinee as “ kriminaliteit van die hoogste graad” bestempel. Clinton het Dinsdag aan verslaggewers gesê die militêre regime van kapt. Moussa “Dadis” Camara behoort sy mense om verskoning te vra en mag te oorhandig. Camara het mag verkry
Afghaanse papawers
{jathumbnail off} светодиодные светильникилобановский александр
50 ton Afghaanse dwelms gevind
Die departement van verdediging in Afghanistan sê Afghaanse en Amerikaanse magte het beslaggelê op sowat 50 ton opium tydens ‘n dwelmklopjag in die suide van dié land. Die departement het Donderdag gesê die vonds is Woensdag gemaak en daar is ook op sowat 2 ton heroïne asook plofstof en ammunisie beslaggelê. Die dwelms, wat sowat
Straatroof is 2010 se kopseer
Straatrowers in Suid-Afrika is die Wêreldbekersokkertoernooi in 2010 se grootste kopseer. Die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS) sê straatrooftogte is 66% van alle ernstige rooftogte. “Dit moet gesien word as potensieel die grootste misdaadbedreiging wat besoekers aan dié sokkertoernooi mag teëkom.” Die ISS het Donderdag ’n ontleding van die polisie se jongste misdaadstatistieke, vir die tydperk
Minister smeek boere om te bly
Tozi Gwanya, direkteur-generaal van landelike ontwikkeling en grondhervorming, het Donderdag op Agri SA se kongres in Mulderdrift aan die Wes-Rand gesê Afrikanerboere moenie die land verlaat nie. Die inleiding van sy toespraak was in Afrikaans. ’n Groep Afrikanerboere is onlangs deur die Demokratiese Republiek van die Kongo, DRK, genooi om in die landboubedryf daar betrokke
Swaab wen Nobelprys vir letterkunde
Die Nobelprys vir letterkunde is vanjaar aan die Roemeens gebore Duitse skryfster Herta Müller toegeken. Müller is op 17 Augustus 1953 in ‘n Duitssprekende dorpie Nitzkydorf in die weste van Roemenië gebore as deel van ‘n Duitse minderheidsgroep wat bekend staan as die Swabe van Banat. Sy het haar literêre debuut in 1982 gemaak met
Vliegtuigwrakstuk soek
Ondersoekers is op soek na ‘n gedeelte van die enjin van die SA Airlink-vliegtuig wat verlede maand in Durban neergestort het. Die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid, BLO, het Donderdag gesê hulle weet nie in watter stadium die enjindeel van die vliegtuig geskei is nie. “Dit is moontlik dat iemand dit van die toneel verwyder het,” het die
462 polisiebeamptes aangekla
Altesaam 426 polisiebeamptes is tussen April 2008 en Augustus 2009 aangekla van moord, verkragting, korrupsie en gewapende roof. Nathi Mthethwa, minister van polisie, het dié onthulling gemaak in reaksie op ‘n geskrewe vraag van die DA. Mthethwa het gesê 82 polisiemanne is in dieselfde tydperk ontslaan. Regoor die land is 60 beamptes, waarvan 17 ontslaan
