Die Amerikaanse ambassadeur in Zimbabwe, James McGee, het Sondag erge kritiek uitgespreek teen Robert Mugabe omdat hy die land se skaars hulpbronne vermors terwyl miljoene mense in erge armoede te midde van 'n cholera-epidemie verkeer. McGee het in Suid-Afrika se Sunday Times geskryf dat Zimbabwe se regering misluk het om die mees basiese pligte na
Swarte brand dood in Cullinan
'n 40-jarige man het doodgebrand in sy plakkershut in Cullinan, oos van Pretoria, het die polisie Sondag gesê. Polisiewoordvoerder Johannes Japhta het gesê die voorval het plaasgevind in Refilwe-uitbreiding vyf teen 23:00 Saterdagaand. Hy het gesê die man wat alleen gebly het was aan die slaap toe sy huisie onverklaarbaar in vlamme opgegaan het. "Een
Lekota probeer Afrikaners lok met ‘Suikerbossie’
Terror Lekota Die voorsitter van die KVP het Sondag 'n beroep gedoen op die nuwe party om 'n nie-rassige kultuur te kweek en self die voorbeeld gestel deur die Afrikaanse volksliedjie "Suikerbossie" te begin sing. "Ons moet mekaar almal kan waardeer," het Lekota in Afrikaans gesê nadat hy die openingsreël van die liedjie op prerfekte
Lees verder: Lekota probeer Afrikaners lok met ‘Suikerbossie’
KVP kies leierskap
Sam Shilowa Die nuutgestigte KVP (Kongres van die Proletariaat) sal Maandag die leiers kies wat hulle deur die 2009-algemene verkiesing moet lei. Die meer as 4000 afgevaardigdes wat die KVP se kongres in Bloemfontein bywoon, gaan agter geslote deure ontmoet vir wat die party 'n leierskap/verkiesingsgesprek noem. Alhoewel die tussentydse leierskap hoop dat die finale
NAVO-patrollie dood drie Afghaanse burgerlikes
NAVO-soldate in Afghanistan NAVO alliansietroepe het drie burgerlikes gedood en verskeie ander in die suidweste van Afghanistan gewond nadat die bus waarin hulle gery het, nie ag geslaan het op waarskuwingskote nie, sê die alliansie. Die patrollie het gevuur toe die minibus aangehou het om in hulle rigting te snel na waarskuwingskote, aldus 'n persverklaring.
Sowetohoofstrate kry nuwe name
Soweto Soweto se twee oudste oorblywende hoofpaaie gaan volgende week na leiers in die anti-apartheidstryd vernoem word, sê die Stad van Johannesburg. Segsman Nthatise Modingoane sê die Ou Potchpad en Roodeportweg gaan na die ontslape ANK staatmakers Chris Hani en Elias Motsoaledi – albei MK-bevelvoerders – vernoem word. Hy sê van Dinsdag af sal die
Skielikmoordenaar verlof tot app?l geweier
Johan Nel Johan Nel het sy aansoek om verlof om te appelleer teen die vier lewenslange gevangenisstrawwe wat hy ontvang het vir die moord op vier mense in die Noordweste se Skielik informele nedersetting, verloor. Regter Ronald Hendriks van die Mmabatho Hooggeregshof het beslis dat Nel geen vooruitsigte het dat 'n ander hof tot 'n
Spar in Fourways vanm?re beroof
Rowers het weggekom met 'n onbekende bedrag geld nadat hulle Vrydagoggend ingebreek het by 'n Sparsupermark in Fourways, het die Johannesburgse polisie gesê. Kaptein Douglas Trollip het gesê drie mans, waarvan twee met pistole gewapen was, het die veiligheidswagte aangehou by die Spar in Kingfisherstraat en hulle vasgebind met skoenveters en maskeerband. "Een van die
Australiese polisie skiet ‘n 15-jarige dood
Australiese polisie aan die werk Polisie in Melbourne, Australië, het 'n 15-jarige seun doodgeskiet in 'n skaatspark nadat beamptes gesê het dat hy hulle met messe gedreig het. Polisie het gesê die tiener, Tyler Cassidy van Melbourne, het aangehou om hulle te dreig, selfs nadat hulle waarskuwingskote geskiet het en hom met pepersproei bespuit het.
Jong swarte in hof oor huisroof
'n 24-jarige man wat gevang is toe hy oor die heiningmuur van die huis wat hy na bewering beroof het, gespring het sal na verwagting Vrydag in die Edenvalese landdroshof verskyn, het Ekhuruleni-metropolisie gesê. Inspekteur Mveli Nhlapo het gesê beamptes het Donderdag die man oor die muur sien spring met die gesteelde goedere. Daar was
