Skielikmoordenaar verlof tot app?l geweier

Image

Johan Nel

Johan Nel het sy aansoek om verlof om te appelleer teen die vier lewenslange gevangenisstrawwe wat hy ontvang het vir die moord op vier mense in die Noordweste se Skielik informele nedersetting, verloor.

Regter Ronald Hendriks van die Mmabatho Hooggeregshof het beslis dat Nel geen vooruitsigte het dat 'n ander hof tot 'n ander beslissing sal kom nie.

Nel het vier lewenslange vonnisse vir die vier moorde ontvang. Hy is ook tot 'n bykomende 68 jaar vir poging tot moord ontvang – sewe jaar plus vir elkeen van die agte mense wat hy gewond het, plus vier jaar elk vir die drie mense op wie hy geskiet het. Hy het ook vyf jaar straf ontvang vir die onwettige besit van 'n vuurwapen en drie jaar vir die besit van ammunisie. 'n Klag van beskadiging van eiendom is teruggetrek.

free slot machines no downloadАлександр Фильчаков