Die voorspellings is toe bewaarheid: Gister, op die Wanderers, was daar ‘n span vol kalmte, presiesheid en veglus wat gespeel het teen ‘n span vol onsekerheid en mog’t –troffe krieket. Die skok was dat dit die Engelse was wat alles voortreflik gedoen het, terwyl dit toernooigunstelinge Sri Lanka was wat gestrompel en gesteier het. Eoin
Twee Franse vegvliegtuie bots
Twee Franse Rafale-straalvegters het in die Middellandse See neergestort toe hulle na hulle vliegdekskip teruggekeer het ná ‘n toetsvlug. Een van die loodse is gered en is “goed en gesond” nadat hy uit sy supersoniese vliegtuig geskiet het, het ‘n woordvoerder vir die Franse vloot, Kommandeur Bertrand Bonneau gesê. ‘n Soektog is vir die ander
Obama se VSA sluit weer by kernverdragkonferensie aan
Amerika se minister van buitelandse sake, Hillary Clinton, het gister gesê Amerika is “bly om terug te wees,” toe dié land na ‘n tienjaaronderbreking weer by ‘n VN-konferensie oor die sperverdrag op kerntoetse aangesluit het. Clinton het aan die versamelde buitelandse ministers en gesante van meer as ‘n honderd lande verslag gedoen dat die administrasie
Lees verder: Obama se VSA sluit weer by kernverdragkonferensie aan
Britse verklikker gee sy redes
Die man wat besonderhede oor Britse wetgewers aan ‘n koerant uitgelek het, sê hy was woedend omdat Britse troepe op die vuurfront nie ordentlike toerusting het nie. Die Daily Telegraph berig dat die man, wat nog nie geïdentifiseer is nie, as deel van ‘n span wat met uitgawevorms te doen het, werk. Die man sê
Halfpas-Proteas goed genoeg vir Swart Pette
Die Proteas het gister geen spiere verrek om die Nieu-Seelanders in Verwoerdburg te klop nie. Nogtans is hierdie nog nie ‘n span wat lyk of al die werkende dele in posisie geklik het nie. Tog is die tekens daar dat hierdie span ‘n wedstryd of twee daarvan is om soos die meedoënlose masjien van die
Godsdiens: ouers moet ook hul kant bring
Dis oorlog oor skolegodsdiens. ‘n Mens het respek vir die hoofde van skole wat nog dapper teen die aanslag probeer terugveg ten spyte van die oormag teen hulle. Hulle verdien groot lof en het die hele land se Christene se voorbidding nodig. Nou het ek maar net gewonder – is dit regtig die skool se
Somer is slaaityd!
Somer is nie die beste tyd om voor die warm kospotte deur te bring nie. Dis defnitief die lekkerste tyd om te smul aan iets kraakvars en gesond. Waatlemoenskywe in blokkies gesny met ‘n paar vars, soet perskesnippers daarby, is mos hoogsomersmulkos! Praag het ‘n paar besonderse somerresepte gaan uitsnuffel wat minder as 20 minute
Nasionale Braaidag met Malema
Vandag, soos elke jaar die 24ste September, is die Afrikaners se Nasionale Braaidag. Dit is die dag waarop ons ons braaikultuur ten toon stel, en vir die wêreld wys hoe ‘n gekultiveerde spul ons is. Veral met die kookkuns. Elke jaar gaan die Afrikaners se kookkuns aansienlik en met rasse skrede vooruit. Onthou, ons is
Indië ontdek water op die maan
{jathumbnail off} Drome van maanreise en ‘n bemande maanbasis het ‘n hupstoot gekry met Indië se aankondiging dat hulle maansending water, goot hoeveelhede daarvan, ontdek het. Data van Chandrayaan-1 suggereer ook dat water steeds op die maan gevorm word. Wetenskaplikes sê die ontdekking, wat deur NASA aangekondig sal word, gaan maanreise verander. Die ontdekking is
Erfenis, watter erfenis?
Vir vele mense is vandag ‘n gewone werksdag, maar selfs die naam daarvan, “Erfenisdag” laat ‘n wrang smaak in die mond. Want daar is geen bewind in die geskiedenis wat soveel gedoen het om erfenis te vernietig as juis die ANC nie. So pas het Jacob Zuma in New York voor die Algemene Vergadering van
