Oegandese rebelle maak 400 in Kongo dood, volgens liefdadigheidsorganisasie

Oegandese LRA-rebelle het meer as 400 mense doodgemaak tydens Kersdagslagtings in die noordooste van die DRK, het die Caritas-liefdadigheidsorganisasie Dinsdag gesê. Die rebelle het dit ontken en soldate van de DRK, Oeganda en suidelike Soedan daarvan beskuldig dat hulle die slagoffers "gebom" het. Die LRA het 'n dorp geteiken waar 'n Kersdagkonsert gehou is, en

Lees verder: Oegandese rebelle maak 400 in Kongo dood, volgens liefdadigheidsorganisasie

SA handelstekort vergroot in November

Suid-Afrika se handelstekort het in November vergroot tot R12,1 miljard – grootliks te wyte aan hoër voertuiginvoere en laer edelmetaaluitvoere – het amptelike data Dinsdag getoon. Die Suid-Afrikaanse inkomstediens het gesê die gaping het toegeneem van R9,8 miljard in Oktober, ten spyte van 'n skerp afname in olie-invoere. Ekonome wat verlede week deur Reuters ondervra

Lees verder: SA handelstekort vergroot in November

Belgi? kry weer ‘n regering

Herman van Rompuy België het vir derde keer in een jaar ’n nuwe regering gekry. Hierdie keer is die premier Herman van Rompuy, ’n christen-demokraat soos sy voorganger Yves Leterme. Van Rompuy is opgelei in die filosofie en ekonomie. Hy is iemand wat ’n optimis beskou as ’n “sleg ingeligte pessimis”, aldus ’n artikel in

Lees verder: Belgi? kry weer ‘n regering

Vier aangekeer vir dwelmhandel in Alexandra

Vier mans is in Alexandra aangekeer vir dwelmhandel en die besit van dwelms en vermoedelik gesteelde goedere, het die Johannesburgse polisie Dinsdag gesê. Hulle is gearresteer in die vroeë oggendure in 7de Laan ná 'n wenk van 'n plaaslike inwoner, het konstabel Neria Malafetse gesê. Die polisie het 'n skootrekenaar, twee selfone, 'n MP4-speler, 'n

Lees verder: Vier aangekeer vir dwelmhandel in Alexandra

Swarte vermoor ma met assegaai

'n 45-jarige man het na bewering sy ma met 'n assegaai vermoor in Willowvale, Queenstown, het die Oos-Kaapse polisie Dinsdag gesê. Kaptein Lingisile Magame het gesê die man, wat vermoedelik sielkundige afwykings het, het Maandag by die huis aangekom en was met 'n spies bewapen. Hy het aan sy ma gesê dat hy op soek

Lees verder: Swarte vermoor ma met assegaai

Matriekslaagpunt stagneer op 62,5%

Tydens 'n nuuskonferensie wat regstreeks uitgesaai is, het die ANC-minister van onderwys, Naledi Pandor, bekendgemaak dat 62,5% van matriekkandidate geslaag het. Die voormalige minister van onderwys in Gauteng, Mary Metcalfe, het ook verklaar dat "die rassepatrone (van skoolprestasie in Suid-Afrika) baie weerstand bied teen enige verandering". Dit was veral pronvinsies met heelwat blanke leerlinge en

Lees verder: Matriekslaagpunt stagneer op 62,5%

Proteas verneder Australi? in Melbourne

Skare by die Melbourne-krieketklub Die Proteas se Nuwejaar gaan ekstra spesiaal wees nadat hulle Australië Dinsdag geklop het met 9 paaltjies in die 2de toets by die Melbourne-krieketveld. Neil McKenzie en Hashim Amla het Suid-Afrika gedra tot by hulle historiese oorwinning, met net 15 boulbeurte wat nodig was. Dit was 'n sterk spanpoging net soos

Lees verder: Proteas verneder Australi? in Melbourne

Japanse aandelebeurs sluit ergste jaar ooit af

Japannese aandeelpryse het Dinsdag gesluit teen 42,12% laer as in 2007, wat dit die ergste jaarlike persentasiedaling ooit gemaak het om die Nikkei-indeks te tref terwyl die globale ekonomiese krisis gewoed het. Ontleders voorspel dat die markte steeds meer probleme in die nuwe jaar kan ervaar terwyl die wêreld steier onder die ergste finansiële krisis

Lees verder: Japanse aandelebeurs sluit ergste jaar ooit af

Palestyne vuur steeds vuurpyle

Skade aan Israelse huis deur ‘n Hamas-vuurpyl Palestyne het Maandag weer 'n dodelike vlaag vuurpyle diep in Israel se gebied in gevuur, wat getoon het dat Hamas steeds slaankrag het drie dae ná Israel se verwoestende lugaanvalle in Gasa. Vier Israeli's, waaronder 'n soldaat is dood en agt is gewond. Palestynse gesondheidsbeamptes het gesê die

Lees verder: Palestyne vuur steeds vuurpyle

ANC verkry 200 oorlopers

Ten minste 200 lede van die IVP en die DA in KwaZulu-Natal het by die ANC aangesluit, het die regerende party se provinsiale sekretaris Senzo Mchunu Maandag gesê. Onder die nuwe lede is senior IVP-raadslede wat in die ANC deur die provinsiale voorsitter dr. Zweli Mkhize by 'n funksie in Bulwer.verwelkom is Mkhize het gesê

Lees verder: ANC verkry 200 oorlopers