Gauteng se e-tolregistrasiewinkels was Donderdag leeg met feitlik niemand wat vir e-skyfies registreer nie, ten spyte van die dreigende April 30 sperdatum, wanneer tolgelde gehef gaan word. Die helder oranje e-tolregistrasieafsetpunte, wat deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) bedryf word, in winkelsentrums en langs die paaie oor Gauteng heen is vir motoriste om te registreer
Lees verder: Sanral maak nie hond haaraf met e-tolregistrasie nie
