Die Britse motorskou was nie net ‘n plek waar nuwe motors en tegnolgie bekendgestel is nie, nee samewerking tussen luuksegoederevervaardigers en motormaatskappye het ook ‘n hele paar interresante verskynsels na vore gebring. Bentley, die Britse aristokraat, het in samewerking met Ego die T3 Exclusive-skootrekenaar bekendgestel.

Die invloedryke Amerikaanse sakeblad The Wall Street Journal het senator Obama as 'n blanke rassekaart beskryf.