'n 27-jarige man van Benoni is doodgeskiet toe hy sy hande gaan was het by die Leeuparkrestaurant in Muldersdrift. Die voorval het gister by die park plaasgevind met omtrent 1600 besoekers by die park en byna 100 mense in die restaurant.Jongman geskiet by Leeuparkrestaurant
'n 27-jarige man van Benoni is doodgeskiet toe hy sy hande gaan was het by die Leeuparkrestaurant in Muldersdrift. Die voorval het gister by die park plaasgevind met omtrent 1600 besoekers by die park en byna 100 mense in die restaurant.

Die Suid-Afrikaanse regering het 'n anti-kinderpornografiewebwerf geloods, wat die eerste inisiatief van dié aard in Afrika is.
Die openingsvlug van die eerste gereelde diens in amper ses dekades het vandag in Taipei geland.
Die president van Zambië, Levy Mwanawasa, is in 'n Paryse hospitaal dood nadat hy vroeër vandeesweek 'n beroerte gehad het in die aanloop tot die AU-beraad in Egipte.