Die Duitse wapenvervaardiger Rheinmetall het ‘n lasertoestel vrygestel wat onbemande tuie kan afskiet. ‘n Laserstelsel wat twee tuie op ‘n afstand van meer as ‘n kilometer ver kan klits is deur Rheinmetall Verdediging ten toon gestel. Die Duitse firma gebruik die hoë-energie-lasertoerusting om vinnig-bewegende tuie op ‘n afstand te skiet. Die stelsel, wat gebruik maak
Lees verder: Duitsers stel laser bekend wat onbemande tuie kan afskiet
