Die voormalige Liberiese president Charles Taylor se veroordeling is ‘n slagyster vir Afrikaleiers, het ‘n woordvoerder vir die Taylor-gesin Dinsdag gesê. Die 64-jarige Taylor is op 26 April skuldig bevind nadat hy rebelle van Sierra Leone bewapen het in ruil vir “bloeddiamante”. ‘n Vonnis word op 30 Mei verwag. Hy het tereggestaan op 11 aanklagte
Lees verder: Taylor-verhoor is ‘Westerse slagyster vir swart leiers’
