Helen Suzman Helen Suzman was 'n dapper vrou, maar die Marksgebou in parlement behoort nie na haar vernoem te word nie, het die Pan-Afrikakongres Woensdag gesê. "Die Marksgebou in die parlement behoort die Sharpevillegebou genoem te word, indien die naam verander word," het die PAK se LP, Motsoko Pheko, in 'n verklaring gesê. "Ek respekteer
Mededinger veroorsaak probleme vir DRK-rebelleleier
Laurent Nkunda Kongolese rebelle sou Woensdag ontmoet te midde van 'n openlike uitdaging aan die leierskap van Laurent Nkunda in 'n verdeling wat waarskynlik dinge sal kompliseer in die soeke na 'n oplossing vir die konflik in die oostelike DRK. 'n Skuif om Nkunda Maandag uit te werk is deur die stafhoof Bosco Ntaganda begin,
Lees verder: Mededinger veroorsaak probleme vir DRK-rebelleleier
Zim-regering vra nou $30 000 per buitelandse joernalis
Die Zimbabwiese regering het Woensdag nuwe lisensiegelde van tot $30 000 aangekondig vir joernaliste van buitelandse media wat in Zimbabwe werk. Dit het klagtes laat ontstaan dat hulle probeer om joernaliste uit die land te verdryf. Die nuwe riglyne vereis verder dat Zimbabwiërs wat in die buiteland werk vir buitelandse media 'n $4 000-fooi moet
Lees verder: Zim-regering vra nou $30 000 per buitelandse joernalis
Smous vermoor op plaas naby Louis Trichardt
Polisie in Limpopo het 'n plaaswerker gearresteer nadat hy klaarblyklik Woensdag 'n smous se keel afgesny het op 'n plaas naby Louis Trichardt. Die 50-jarige vrou, wat by 'n stalletjie op die plaas Rooipoort gewerk het, is in die nek gesteek en haar keel afgesny, het superintendent Mohale Ramatseba in 'n verklaring gesê. Haar moordenaar
Zim-aktiviste ‘erg gemartel’, s? prokureur
Sewe Zimbabwiese opposisieaktiviste wat beskuldig word van 'n reeks ontploffings is erg gemartel deur veiligheidsagente van die staat, het hulle regsverteenwoordiger Woensdag aan die hof gesê, en 'n ondersoek aanbeveel na die beweerde aanrandings. Die aktiviste sluit in die direkteur vir sekuriteit van die opposisie, die MDC, sowel as 'n adviseur vir die partyleier Morgan
Olieprys stabiel n? 12%-daling oornag
Oliepryse is stabiel onder $43 per vat in Asië nadat 'n hoër as verwagte toename in Amerikaanse voorrade oornag 'n 12%-afname in ru-oliepryse veroorsaak het. Ligte, soet ru-olie vir Februarie het met 14 sent gedaal tot $42,49 per vaatjie in elektroniese handel op die New York Merchantile Exchange teen middagtyd in Singapoer. Woensdag het die
Wapens en plofstof in Eikenhofse huis gevind
Die polisie het Woensdag onwettige vuurwapens en plofstof gevind terwyl hulle gesoek het na gesteelde goedere in 'n huis suid van Johannesburg. Superintendent Lungelo Dlamini het gesê die Vaalrandpolisie het gesoek na gesteelde elektriese goedere in 'n dubbelverdieping huis in Eikenhof ná 'n wenk toe hulle 10 vuurwapens gevind het. Hulle het 7 jaggewere, 'n
Mohlala se moord sal ‘dringend ondersoek word’
Die saak van die vermoorde ANC-raadslid Jimmy Mohlala sal die aandag kry wat dit verdien, het Mpumalanga se LUR vir veiligheid en sekuriteit, Siphosezwe Masango, Woensdag gesê. Masango het die polisie geloof dat hulle die saak aan die georganiseerdemisdaadeenheid oorhandig het. "Dit wys dat die saak die aandag wat dit verdien sal kry, en dat
Handelaars gevra om Israelse produkte van die rakke te verwyder
Suid-Afrikaanse voedselhandelaars is gevra om Israelse goedere van hulle rakke te verwyder, het die Workers International Vanguard-liga Woensdag gesê. "Die versoek word gedoen as 'n saak van uiterste dringendheid in die lig van die huidige volksmoordoptrede deur die Israelse weermag in Gasa," het die liga gesê. Volgens die liga, het hulle geskryf aan die hoofuitvoerendebeamptes
Lees verder: Handelaars gevra om Israelse produkte van die rakke te verwyder
SAPD kan nie eie skobbejakke dissiplineer nie
‘n Polisievoertuig Slegs twee van 55 klagtes van wangedrag wat teen die polisie se BBP-eenheid gebring is, het in ontslagte geëindig oor 'n vierjaarperiode, het die DA Woensdag gesê. Dít, volgens die DA se woordvoerder, Dianne Kohler Barnard, laat dit voorkom asof die SA polisiediens nie in staat is om ongedissiplineerde polisiebeamptes wat herhaaldelik motoriste
