Met die hele wêreld se oë op hom gerig, het Oscar Pistorius se borgaansoek geslaag. Die aanklaer het selfs die geval Julien Assange opgeroep om sy aansoek te kelder. Assange woon tans in die ambassade van Equador in Londen om die Britse polisie te vermy. Die oggendsessie van die gestremde naelloper se aansoek om borgtog
Wie boesem die minste vertroue in?
Altyd gedink politici boesem die heel minste vertroue in? Toe nie! Daar is ‘n spesie wat nog swakker vaar, naamlik Britse joernaliste. Volgens ‘n Ipsos MORI peiling wat Vrydag verskyn het, vertrou slegs 21 persent van volwassenes in Brittanje joernaliste om die waarheid te vertel, en 72 persent vertrou hulle nie. Selfs lede van die
Switsers hou EU-perdevleis op rakke
Switserse supermarkte het Woensdag sekere perdevleis-produkte van hul rakke gehaal ná dit aan die lig gekom het dat haglike toestande heers op sommige plase waar perde vir vleis geteel word. Die meeste perdevleisprodukte van Frankryk en Pole, waar dit algemeen beskikbaar is, word egter steeds te koop aangebied. Nuwe bewerings oor die mishandeling van perde
OP: Nuwe ondersoekbeampte aangestel
Riah Phiyega, die nasionale polisiekommissaris, het Donderdag tydens ‘n mediakonferensie in Pretoria gesê die ondersoekbeampte in die moordsaak van die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius sal vervang word. Phiyega het bekendgemaak dat Hilton Botha deur “die mees senior speurder in die SAPD” vervang sal word, het ‘n @Jacanews-twiet gelui. Die ondersoek sal deur lt.genl. Vinesh Moonoo
OP: Ondersoekbeampte staan self tereg op moord
Opskudding in die Oscar Pistorius-saak duur voort nadat dit aan die lig gekom het dat die ondersoekbeampte in die saak, adjudant-offisier Hilton Botha, tereg staan op sewe aanklagte van poging tot moord saam met nog twee kollegas in verband met ‘n voorval in 2011. Botha is gister as die Staat se eerste getuie geroep in
Internasionale Moedertaaldag!
Namhlanje lusuku lokubhiyozelwa kwelwimi zomthonyama. Dit is isiXhosa vir: “Vandag is Internasionale Dag van Moedertaal”, ‘n Unesco-gebeurtenis gemik op die bevordering van taalkundige en kulturele diversiteit. Maar meer moet gedoen word om inheemse tale te kry op dieselfde vlak as Engels en Afrikaans, sê dr. Paula Gains, ‘n navorsings- en ontwikkelingskonsultant vir die Molteno Instituut
Tsjeggië ontdek ook perdevleis
Die Tsjeggiese Republiek het die jongste land geword waar perdevleis in voedselprodukte wat as beesvleis gemerk is, gevind is. Die ontdekking, wat deur die staatbeheerde Tsjeggiese Landbou- en Voedselinspeksie-owerheid gemaak is, is die eerste in dié land sedert soortgelyke gevalle in ander lande aangemeld is. Die owerheid het Woensdag gesê DNS-toetse het bewys dat daar
Frankryk waarsku sy burgers om Kameroen te verlaat
Frankryk het Woensdag sy burgers wat in die mees noordelike deel van Kameroen woon aangeraai om die gebied “so vinnig as moontlik” te verlaat ná die ontvoering van ‘n Franse familie van sewe. Die ministerie van buitelandse sake het verder ook gewaarsku teen reis in die gebied waar Kameroen aan Nigerië en Tsjad grens. Die
Lees verder: Frankryk waarsku sy burgers om Kameroen te verlaat
Eskom-verhogings sal landbou knou
Die staatsbeheerde Eskom se voorgestelde tariefverhoging sal ‘n negatiewe uitwerking hê op die landboubedryf, het die Food and Allied Workers’ Union (Fawu) in ‘n verklaring gesê. “Ons het vasgestel dat die reuse-styging in elektrisiteitspryse ‘n negatiewe uitwerking sal hê op die kostestruktuur, nie net vir vervaardigers nie, maar ook vir boere,” lui die verklaring. Die
Moet Khoi en San hul grond terugkry?
“Die president se staatsrede was net ‘n herhaling van ou mislukte ANC beleidsrigtings. Hierdie oplossings slaag reeds vir negentienjaar nie daarin om Suid-Afrika se ernstige probleme van werkloosheid, korrupsie, swak ekonomiese groei en nuwe beleggings op te los nie,” het dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier gesê. Dr. Mulder het deelgeneem aan die debat in die
