Laurent Gbagbo
Die Ivoorkus-president, Laurent Gbagbo, het in 2000 aan bewind gekom. Hy word deur vele waarnemers as die grootste struikelblok op die weg na vrede in dié Wes-Afrikaland beskou. President Jacques Chirac het hom al selfs met ‘n fascis vergelyk. Hy het onlangs egter vriend en vyand verstom deur “direkte dialoog” met sy teëstaander, Guillaume Soro, te bepleit. Soro is die leier van die rebelle wat die noordelike gedeelte van die land beheer.

Lees verder: Frankryk en Ivoorkus steeds haaks