Breinvliesontsteking in Oos-Kaap

Elf Tieners word behandel vir moontlike breinvliesontsteking in die Oos-Kaap, het ‘n provinsiale woordvoerder van die gesondheidsdepartement Maandag gesê. Dit volg na die dood van ‘n 16-jarige seun aan breinvliesontsteking in die Cecilia Makiwane hospitaal gedurende die naweek, het woordvoeder Sizwe Kupelo gesê. Hy het gesê die 11 tieners is almal leerlinge by die Unathi

Lees verder: Breinvliesontsteking in Oos-Kaap

Mercedes sien rooi oor anti-Moslem e-pos

Mercedes Benz SA het twee werkers geskors nadat hulle klaarblyklik ‘n anti-Moslem e-pos gestuur het, het die maatskappy Maandag gesê. Die 2, van die maatskappy se Centurion hoofkantoor is geskors hangende ‘n volle ondersoek, het die maatskappy se woordvoerder Annelise van der Laan aan Sapa gesê. “Dit druis in teen ons maatskappy se filosofie en

Lees verder: Mercedes sien rooi oor anti-Moslem e-pos

Leerling gaan op moordtog in Mpumalanga

‘n Twintigjarige graad-10 leerling het Sondag met ‘n byl op ‘n moordtog gegaan in Mayflower, naby Ermelo in Mpumalanga, en na bewering 3 mense vermoor, insluitend ‘n 6-maande oue baba en 12 ander beseer. Die man, wat na bewering aan ‘n geestesafwyking lei, het klaarblyklik ‘n mediumgrootte byl gebruik om ‘n 70-jarige vrou, en ‘n

Lees verder: Leerling gaan op moordtog in Mpumalanga

Spanning in Israelse veiligheidsmagte

Verlede week se publikasie van ooggetuieverslae deur Israeli soldate van beweerde mishandeling van Palestynse burgerlikes in die onlangse gevegte in Gasa beklemtoon ‘n debat in Israel oor die reëls van oorlog. Maar dit ontbloot ook iets anders: die stryd tussen sekulêre liberales en gelowige nasionaliste vir beheer oor die weermag en die samelewing. Verskeie van

Lees verder: Spanning in Israelse veiligheidsmagte

Weer eens ‘n sensasionalistiese berig oor ras in Rapport

Ek is nie 'n groot bewonderaar van die Universiteit van Stalinbos nie, veral nav die gebeure rondom die Woordfees enkele jare gelede.   Vandag het Rapport egter 'n sogenaamde "berig" op sy webwerf se hoofblad oor sogenaamde "rassisme" (sic) by die universiteit, wat in der waarheid niks van die aard is nie. Dit lyk egter

Lees verder: Weer eens ‘n sensasionalistiese berig oor ras in Rapport

Spanning in Israelse veiligheidsmagte

Verlede week se publikasie van ooggetuieverslae deur Israeli soldate van beweerde mishandeling van Palestynse burgerlikes in die onlangse gevegte in Gasa beklemtoon ‘n debat in Israel oor die reëls van oorlog. Maar dit ontbloot ook iets anders: Die stryd tussen sekulêre liberales en gelowige nasionaliste vir beheer oor die weermag en die samelewing. Verskeie van

Lees verder: Spanning in Israelse veiligheidsmagte

Sjina in Galileo se wentelbaan

In die jongste van ‘n reeks struikelblokke vir die Galileonavigasiesatellietprojek, ‘n Europese poging om ‘n alternatief te bied vir die Amerikaanse GPS, lyk dit of Sjina gereed staan om ‘n frekwensie op te eis wat die Europese Kommissie wou gebruik as ‘n sekuriteitsgeoriënteerde deel van die diens. Gesprekke tussen Europese en Sjinese amptenare was nie

Lees verder: Sjina in Galileo se wentelbaan

Sokkergeesdriftiges woedend vir afrigter

Atteridgeville se Super Stadion was Sondag die toneel van woedende uitbarstings na ondersteuners van Mamelodi Sundowns probeer het om die veiligheidsheinings te storm nadat Downs 1-0 verslaan is deur Platinum Stars in ‘n Nedbank Beker se tweede rondte wedstryd. Die woedende skare het die bloed gesoek van Henri Michel, die afrigter van Sundowns en het

Lees verder: Sokkergeesdriftiges woedend vir afrigter

Rapport probeer Reitz-tipe insident skep

Rapport van 22 Maart probeer hard om nog 'n Reitz-tipe insident te skep met sy hoofberig "Ras-herrie by US". Indien blankes swartes aanval word die ras van die aanvallers gemeld maar indien swartes blankes aanval of vermoor word die aanvallers of moordenaars se ras verswyg. Rapport kry die wind erg van voor in die publiek

Lees verder: Rapport probeer Reitz-tipe insident skep

Moeilike tye laat ontkleedans aantreklik lyk

Werkgewers regoor die volwasse vermaakindustrie sê hulle sien ‘n toevloei van aansoeke van vroue wat aangetrek word deur die belofte van ‘n buigbare skedule en vinnige kontant. Baie is gegradueerd en het witboordjie poste gehad tot die ekonomie ineengestort het. “Mens sien baie meer mooi vroue wat gekwalifiseer is om baie ander dinge te doen,”

Lees verder: Moeilike tye laat ontkleedans aantreklik lyk