'n Vrou in Suid-Afrika is ses keer meer aan die dood blootgestel as op enige ander plek ter wêreld, danksy geweld deur 'n persoon waarmee sy 'n intieme verhouding het. Tydens 'n konferensie oor die onderwerp van seksuele geweld het professor Rachel Jewkes van die Sexual Violence Research Initiative gesê, is "vyf-en-twintig persent van vroue
Afrikaners sal m??t saamstaan
Terwyl die debat rondom die powere vertoning van die enigste oorblywende Afrikanerparty in die parlement, die Vryheidsfront Plus, voortwoed, sê sommige mense dat Afrikaners nie oor die nodige getalle beskik om by die stembus hond haaraf te maak nie, gegewe die immer stygende swart bevolking wat tans boonop vanuit ons buurlande aangevul word. Dieselfde mense meen dat die Afrikaner nie deur middel van partypolitiek nie, maar deur sogenaamde burgerlike organisasies sy regte en kultuur kan verdedig.

Tronke se veiligheid gekompromitteer
для автодиагностикиОлександр Васильович Фільчаков
Gebrek aan visie maak kiesers moedeloos
PC Badenhorst skryf heeltemal tereg dat die VF+ oor eienskappe soos doodgewone ordentlikheid beskik. Dit is ongetwyfeld so. Ek het nog nooit een van die Mulderbroers sy stem hoor verhef nie. Ordentlikheid is 'n kenmerk van meeste Afrikaners.

Varkgriepvrees neig soms na die absurde
Die arme Meksikane is deesdae ongewild die wêreld oor. Die uitbraak van die H1N1-virus, oftewel varkgriep, in Meksiko, sorg ook dat die toerisme na die land dramaties afgeneem het. In Meksikostad staan 85% van alle hotelkamers tans leeg. Maar vrees vir die siekte neig soms na die absurde. In Nieu-Seeland beveel die owerhede aan dat
Obama wil sy familiegeskiedenis in Duitsland navors
President Barack Obama gaan nie met sy volgende besoek aan Duitsland saam met Kanselier Merkel afgeneem word nie. Trouens hy gaan nie eers in Berlyn aandoen nie. Die Amerikaanse president wil eerder besoek bring aan Dresden en Buchenwaldkonsentrasiekamp om sy persoonlike familiegeskiedenis na te vors. Sy besoek aan Duitsland in Junie sal dus geen amptelike
Lees verder: Obama wil sy familiegeskiedenis in Duitsland navors
VF+-leierskap het integriteit
Die 'probleem' met die VF+ is dat sy leiers eienskappe soos integriteit en doodgewone ordentlikheid besit. Dat hulle nie in retoriek en moddergooiery betrokke raak nie, maar met Christelike beskaafdheid en waardig optree.

Boereorkes vermaak Vrystaatse wetgewerlede
Honderde gaste het reeds aangekom by die Mangaungsportsentrum in Bloemfontein Woensdagoggend om die inhuldiging van lede van die Vrystaatse wetgewer by te woon. Die sportsentrum is opgetooi met volvloermatte en swart en goue behangsels vir die geleentheid. 'n Rooi tapyt van die sportsaal se ingangsportaal strek voorts tot by die ingang van die nuutopgerigte kantore.
Eskom gaan tariewe moet opskuif
Eskom het 'n alternatiewe befondsingsmodel nodig om R130 miljard vir beplande projekte te vind, volgens Beeld se Sake24. Die koerant het Woensdag berig dat hulle in die besit van dokumente is wat toon dat Eskom die bedrag oor die volgende drie jaar benodig. Fanie Zulu, segsman, het dit bevestig. "Eskom moet R274 miljard oor die
Belastingkantoor brand
'n Brand het op die vierde vloer van Germiston se belastingkantoor uitgebreek Woensdagoggend. 'n Segspersoon vir die betrokke nooddienste sê brandweerpersoneel is op die toneel. Roggers Mamaile sê daar is geen beserings en sterftes aangemeld nie. Die brand is glo onder beheer in die gebou op hoek van Plantation en Victoriastraat. Die oorsaak van die