Die Mars-verkenningstuig met die meeste hoë tegnologie aan boord het so pas op die rooi planeet geland. NASA sê dit het Sondagaand ‘n sein van die Curiosity-verkenningstuig ontvang ná ‘n hellevaart deur die Mars-atmosfee wat as “sewe minute van angs” beskryf is. Die verkenningstuig is die grootte van ‘n kleinerige motor, dus moes ingenieurs ‘n
Hillary Clinton in Suid-Afrika om Mandela te ontmoet
Die Amerikaanse minister van buitelandse sake Hillary Clinton het Suid-Afrika aangedoen om die anti-apartheidsheld Nelson Mandela vandag te sien, die het die Amerikaanse statedepartment gesê, ure ná haar aankoms op die laaste been van haar Afrika-toer. Die middagete met die 94-jarige voormalige president sal in Qunu plaasvind, ‘n dorp in die suidooste van die land,
Lees verder: Hillary Clinton in Suid-Afrika om Mandela te ontmoet
Toe Afrikaanse skrywers leuenaars geword het
Een van die mees fassinerende maniere waarop Europese volkere oor die afgelope paar eeue tot stand gekom het, is deur die skepping van nasionale letterkundes. Frankryk in die sestiende eeu was blykbaar van die res van Europa afgesonder. In daardie tyd het die Franse letterkunde en identiteit sy beslag gekry, sonder enige hulp of invloed
Wie is Noord-Koreaanse diktator se gawe besoeker?
Is Malema se besoek aan Londen vreemd? Dink weer. Dit was ‘n Britse diplomaat wat ‘n pretparkrit saam met Kim Jong-un geniet het. Britse charge d’affaires Barnaby Jones het glo heerlik gekuier by die diktator en hy is die Westerling in die foto saam met die Noord-Koreaanse leier. Die Britse minister van buitelandse sake het
Lees verder: Wie is Noord-Koreaanse diktator se gawe besoeker?
Dis nie net ‘n hoenderburger nie, dis ‘n keuse
Om ‘n hoenderburger te gaan koop, kan nou beteken dat jy nie net honger is nie, maar of jy vir of teen gay-huwelike is, en die reg het om jou persoonlike sienings sonder vrees vir weerwraak rugbaar te maak. By Chick-fil-A plekke regoor die VSA, het wit middelklasmense met hul beursies gestem ter ondersteuning van
Metropolisie stoot krotbuurt plat sonder slag of stoot
Meer as 200 polisielede het teruggekeer na Marlboro naby Johannesburg Donderdag om krotbewoners te dwing om te skuif. Inwoners het geen kennisgewing ontvang dat ‘n stootskraper hul huise gaan platvee nie, en honderde swartes, vroue en kinders, is teen gisternag in die ysige koue dakloos gelaat. Die meeste inwoners wat sedert 1996 daar woon, het
Lees verder: Metropolisie stoot krotbuurt plat sonder slag of stoot
Geweld breek by Benoni uit
Geweld het gisteraand uitgebreek by die Zenzele plakkerskamp buite Daveyton naby Benoni aan die Oosrand, berig RSG. Ses mense is in hegtenis geneem vir openbare geweld en opsetlike saakbeskadiging. Dit volg nadat oproerige betogers weer begin het om paaie te versper. Hulle eis dat drie gemeenskapslede vrygelaat word, wat vroeër die week tydens diensleweringbetogings in
Kofi Annan onttrek uit Siriese bemiddeling
Kofi Annan sê die voortgesette militarisering op die grond in Sirië en die duidelike onenigheid in die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad het die omstandighede vir sy suksesvolle bemiddeling in Sirië verander. Die VN en die Arabiese Bond se spesiale gesant vir Sirië het die opmerkings gemaak na hy aangekondig het dat hy aan die einde
NRP ontken politiek speel rol in oproer
Die meeste betogings oor dienslewering word gedryf deur ‘n behoefte aan dringende ingryping deur die regering, het die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) se voorsitter, Mninwa Mahlangu gister gesê. “Betogings vind plaas weens verskeie redes”, het hy aan verslaggewers gesê na ‘n seminaar oor plaaslike regering in Kaapstad. “Sommige van die verslae wys hierdie is
FW Stigting klim onder swart skole in
Onderwys in Suid-Afrika is in die moeilikheid, het die FW de Klerk Stigting Donderdag gesê. “‘n Swak onderwysstelsel lê aan die wortel van die meeste van Suid-Afrika se probleme, soos werkloosheid, armoede en ongelykheid,” lui die verklaring. “Sonder ‘n dramatiese verbetering in die onderwys, sal die skeure in die Suid-Afrikaanse samelewing verdiep. Onderwys is ‘n
