Ná die Anglo-Amerikaanse koalisie se suksesvolle missie in Kosovo in 1999, is die gedagte van ‘n “liberale intervensie” begrawe saam met tien duisende Irakse burgerlikes. Die diplomatieke chaos wat gevolg het op Tony Blair en George W. Bush in 2002-03 het waarskynlik ‘n nuwe tydperk van Amerikaanse isolasionisme ingelei, bloot omdat daar skielik te veel
Zuma-regter oorlede
Regter Herbert Msimang, wat die korrupsieklagte teen Zuma van die rol geskrap het in 2006, is oorlede. “Ons het met groot skok verneem van regter Msimang se afsterwe,” het Jeff Radebe, minister van justisie, Donderdag in ‘n verklaring bekend gemaak. “Ek het Msimang reeds vir ‘n geruime tyd geken en weet dat hy een van
Maandag begin Malema-saak
Maandag is die aanvang van een van die mees prominente hofsake sedert die vryspraak van pres. Jacob Zuma in sy korrupsieverhoor, wanneer die haatspraakverhoor van AfriForum teen mnr. Julius Malema, president van die ANC-Jeugliga, in die Suid-Gautengse hooggeregshof in Johannesburg begin. AfriForum het ‘n klag van haatspraak teen Malema ingedien nadat hy herhaaldelik ‘n omstrede
Stop straatrenne in Pretoria
Die VF Plus stel voor dat praktiese alternatiewe dringend oorweeg moet word om die motorwedren-probleem in Pretoria op te los omdat die lewens van onskuldige padgebruikers in gedrang is. Volgens me. Cindy Cory, wykskandidaat vir die VF Plus-Moot, is die uitnodiging van die DA-raadslid, me. Elmarie Linde, aan die burgemeester, mnr. Kgosientso Ramakgopa, om die
Navo tref weer hul bondgenote
Die rebelle in Libië sê hulle troepe het Donderdag onder Navo-lugaanvalle deurgeloop in nóg ‘n klaarblyklike fout. Dié aanvalle het woede ontketen oor die samewerking met dié militêre instansie om die magte van Moeammar Gaddafi te verslaan. Minstens twee rebelle is dood en meer as ‘n dosyn is beseer, het ‘n dokter ná die aanvalle
Lasbrief vir Libiese leier gevra
Die hoofaanklaer van die internasionale strafhof, Luis Moreno-Ocampo, gaan glo ‘n lasbrief vir die inhegtenisneming van die Libiese leier Muammar Gaddafi, sy seuns en persoonlike assistente, versoek het RSG berig. Die hof sê Libië het beplan om die betogings te beëindig deur burgerlikes te vermoor. Dié planne is beraam nog voordat die opstande in Libië
Man steek homself aan die brand
‘n Man het homself voor ‘n nasionale monument in sentraal-Amsterdam, Nederland, aan die brand gesteek, het polisie en ooggetuies gesê. Foto’s van Woensdagmiddag se dramatiese voorval het sosiale netwerke en webtuistes binne enkele minute gehaal. Een foto het die slagoffer wat op sy rug lê gewys, terwyl omstanders probeer het om die vlamme met hul
World Communion of Reformed Churches dreig Hervormde Kerk af
Die World Communion of Reformed Churches stel ‘n politieke toets in sake apartheid as voorwaarde vir die NHK vir lidmaatskap. Die WCRC laat na om te omskryf wat hulle onder apartheid verstaan. Nóg die WCRC nόg die NHK kan apartheid tot die bevrediging van alle partye omskryf. Beide die WCRC en besluit 54 laat na
Lees verder: World Communion of Reformed Churches dreig Hervormde Kerk af
Van Riebeeck sal nie uitsterf nie
Vandag, vir diegene wat nie weet (of onthou het) nie, is Van Riebeeckdag. Eens op ‘n tyd ‘n vakansiedag. Daar is nou nog ‘n standbeeld van Van Riebeeck in Heerengracht, Kaapstad, wat in 1899 deur Cecil John Rhodes aan die stad geskenk is. In 1952, met die driehonderdjarige viering van Suid-Afrika se totstandkoming, het die
PWV-inwoner skiet inbreker dood
‘n Man het ‘n vermeende rower doodgeskiet wat Dinsdag saam met twee medepligtiges by sy huis ingebreek het, het die polisie in Gauteng bekend gemaak. “Die man het die drie verdagtes in sy huis gevind nadat hy vanaf die lughawe teruggekeer het,” het die polisiewoordvoerder, Balan Muthan, gesê. Die inbrekers het die man met ‘n
