Organisasie blameer SA leiers vir xenofobiese geweld

Afrikavreemdelinge n? aanvalle in SA Die gebrek aan "wettig verkose leierskap" was die oorsaak van baie van die xenofobiese aanvalle in Meimaand, het Cormsa Maandag gesê. Die Konsortium vir vlugtelinge en migrante in Suid-Afrika (Cormsa) se woordvoerder Duncan Breen het gesê in vele gebiede was plaaslike leiers aktief betrokke daarby om geweld teen vreemdelinge aan

Lees verder: Organisasie blameer SA leiers vir xenofobiese geweld

Vyf SA Roadlink-busse geskut

Ten minste 5 SA Roadlink-busse is geskut langs KwaZulu-Natal se besige N3-snelweg oor die afgelope naweek in 'n padveiligheidsveldtog, het die departement van vervoer Maandag gesê. Woordvoerder Nonkululeko Mbatha het gesê 8 luuksebusse is geskut, waarvan 5 aan SA Roadlink behoort. SA Roadlink-bus "Van die 5 SA Roadlink-busse is drie onpadwaardig bevind en nog twee

Lees verder: Vyf SA Roadlink-busse geskut

Juweliers kry swaar vanwe? resessie

Diamantring "Te huur"-tekens verskyn al hoe meer in inkopiesentrums. En met sentrum-eienaars wat waarsku dat ten minste die helfte van die winkels in groot sentrums soos Menlyn wat agterstallig is met huur en 'n stadige kersinkopeseisoen kan sommige winkels vroeg in 2009 toemaak. Ian Furman van Jewellery Replacement Consultants wat op die lys van groot

Lees verder: Juweliers kry swaar vanwe? resessie

Belgi? se regering kom weereens tot ‘n val

Image

Yves Leterme

Agtien maande lank het die Belgiese politikus Yves Leterme van die een politieke krisis tot die volgende gestrompel. Die rede was die teenstellings tussen die Nederlandstalige Vlaminge en die Franstalige Wale oor ’n staatshervorming. Vrydag het Leterme tot ’n val gekom – nie hieroor nie, maar oor sy lomp hantering van een van die bankkrisisse wat verskeie lande die afgelope paar maande teister.

Leterme het Vrydagaand die bedanking van sy regering aan koning Albert II aangebied. Die afgelope naweek het die koning verskeie politieke leiers geraadpleeg oor hoe die land verder moet gaan. Die regeringspolitici wil hê dat die bestaande koalisie van Vlaamse en Waalse Christen-demokrate en liberale plus Waalse sosialiste moet voortgaan, maar dan sonder Leterme.

Politici uit die opposisie wil ’n nuwe verkiesing hê, maar die regeringspartye voel niks daarvoor nie, omdat dit die land ’n lang tyd sonder regering sal laat in hierdie tyd van finansiële krisisse. Gelukkig vir België gaan die streeksregerings, wat heelparty bevoegdhede het, met hul werksaamhede voort.

Die huidige kredietkrisis het tot Leterme se probleme gelei. Die groot Belgies-Nederlandse bank en versekeraar Fortis het aan die einde van September in ’n krisis beland. Op 28 September het die Belgiese, Nederlandse en Luxemburgse owerhede bekend gemaak dat hulle Fortis byna in sy geheel nasionaliseer.

Lees verder: Belgi? se regering kom weereens tot ‘n val

Japannese invoere daal skerp weens swak vraag

Japannese uitvoere het met 'n rekord-26,7% gedaal in November, het die ministerie van finansies gesê en ook die daling in  die globale vraag na voertuie, elektroniese onderdele en ander Japannese produkte beklemtoon. Ekonome waarsku dat uitvoere, wat 'n groot deel van die wêreld se tweede grootste ekonomie verteenwoordig, verder sal daal met geen uitkoms in

Lees verder: Japannese invoere daal skerp weens swak vraag

Beseerde Franse seiljagvaarder kom in Australi? aan

Yann ?lies 'n Beseerde Franse om-die-wêreld-seiljagvaarder is gered deur die Australiese vloot en is weer terug op die land nadat hy tydens sy solovaart afgehaal is in die afgeleë Suidelike oseaan. Yann Elies is van die vloot se fregat HMAS Arunta afgedra op 'n draagbaar kort nadat die fregat by Fremantle-hawe naby die wes-Australiese hoofstad

Lees verder: Beseerde Franse seiljagvaarder kom in Australi? aan

Drie sterf in Afghaanse selfmoordbom

‘n Vorige bom in Afghanistan 'n Selfmoordontploffing in die middel van die suidelike Afghaanse stad Ghazni het Maandag drie mense dood gelaat en vyf gewond, het polisie gesê. Die plofstof wat aan die aanvaller se liggaam vasgemaak was, het ontplof toe hy in 'n besige straat in Ghazni, omtrent100 kilometer suid van die hoofstad Kaboel

Lees verder: Drie sterf in Afghaanse selfmoordbom

Swarte in hegtenis vir dubbele moord in Dutywa

'n 27-jarige swartman is gearresteer nadat hy twee mense doodgesteek het in Dutywa, het Oos-Kaapse polisie Sondag gesê. Kaptein Lingisile Magama het gesê die man het 'n 37-jarige man doodgesteek in 'n sjebien in die dorpie Lota omstreeks 20:00 Saterdagaand. "Hy het met die man geargumenteer voordat hy hom verskeie kere in die bors gesteek

Lees verder: Swarte in hegtenis vir dubbele moord in Dutywa

Swartman gearresteer vir gesteelde motor

'n 31-jarige swartman is Sondag gearresteer vir die besit van 'n gesteelde voertuig in Katlehong, het de Gautengse polisie gesê. Kaptein Godfrey Maditsi het gesê 'n wynrooi Toyota Conquest wat vandeesweek  naby Jeppestown gekaap is, is deur middel van die opsporingstoestel gevolg tot by 'n huis in die Khumalovalleiseksie. In die huis het die polisie

Lees verder: Swartman gearresteer vir gesteelde motor

Suider-Afrikalande loods hulppakket vir Zimbabwe

'n Suider-Afrikablok het Sondag humanitêre hulp aangekondig vir Zimbabwe terwyl die land voedselskaarstes en 'n dodelike cholerauitbraak wat meer as 1120 mense dood gelaat het, beveg. "Ons is hier om die inisiatief te begin en om uit te vind hoe ver ons is in terme daarvan is om die vereiste hulp te verleen," het SAOG

Lees verder: Suider-Afrikalande loods hulppakket vir Zimbabwe