Stellenbosch, Transformaties en Ukwanda

Onlangs is berig oor die inwyding van die Universiteit Stellenbosch (US) se landelike kliniese skool op Worcester (Die Burger, 26 Okt, p 13). Die geboue het R65 miljoen gekos; ‘n bedrag waarmee eerder heelwat op die Stellenbosch- of Bellville-kampus van die US vermag kon word. Naas hierdie nuwe Worcester-kampus word addisionele US-leersentrums op Caledon, Ceres,

Lees verder: Stellenbosch, Transformaties en Ukwanda

Ebiblioteekboek oor Naspers beskikbaar

Die kort boek deur Anton Harber oor Naspers en Koos Bekker, Gorilla in the room, is so pas opgelaai by PRAAG se ebiblioteek. Dit kan gratis deur betalende PRAAG-lede uitgeneem word. ‘n Resensie daarvan sal binnekort hier verskyn. Ons is ook besig om vele ander eboeke beskikbaar te maak, onder andere klassieke Afrikaanse speurverhale uit

Lees verder: Ebiblioteekboek oor Naspers beskikbaar

Media24 medepligtig aan volksmoord!

Vlak 8 van Volksmoord soos beskryf deur GenocideWatch handel oor die ontkenning van die volksmoord. Die realititeit vir duisende blankes is dat hulle vermoor word omdat hulle wit is, dat hulle weerhou word van werk omdat hulle wit is en dat die swaard van hervorming en transformasie oor ons hang omdat ons ‘n wit volk

Lees verder: Media24 medepligtig aan volksmoord!

Afrikaners moet in Anglo-ANC-stryd neutraal bly

Die Engelse media in Suid-Afrika, wat so lank ‘n verbete stryd teen ons gevoer en die ANC só graag aan bewind wou sien, het nou 180 grade omgeswaai. Selfs Alistair Sparks, die voormalige redakteur van die links-liberale Rand Daily Mail en voormalige baas van Helen Zille, bepleit nou “sterker opposisie” in Suid-Afrika. Hieronder verstaan hy

Lees verder: Afrikaners moet in Anglo-ANC-stryd neutraal bly

‘Wie het die wêreld verloor?’

Wie het Libië verloor? Wel, tewens die hele Midde-Ooste? Met “Benghazi-gate” in die nuus enkele dae voordat die wenner van die Withuis beslis gaan word, bly die tergende vraag: Hoe het ‘n tragiese maar geïsoleerde voorval by ‘n Amerikaanse konsulaat, op ‘n plek waarvan min Amerikaners nog ooit gehoor het, ‘n sentrale kwessie geraak in

Lees verder: ‘Wie het die wêreld verloor?’

Obama se harde Afrika-beleid

Vier jaar gelede het Afrika Barack Obama se verkiesing met lofprysinge begroet, en voorspel dat Amerika se eerste swart president die kontinent met aandag sou toegooi. Maar in plaas van handjies-hou, het Afrika kennis gemaak met ‘n harde, imperiale veiligheidsbeleid. Suid-Afrika se reaksie op Obama se verkiesing in November 2008 was niks kort van ekstase

Lees verder: Obama se harde Afrika-beleid

Missielsmouse van Denel vas

‘n Werknemer van Denel en ‘n sakeman is in hegtenis geneem in ‘n ondersoek na die beweerde diefstal van waardevolle missielwapentegnologie van Denel Dynamics en ‘n plan om dit te verkoop aan Israel. City Press het vasgestel dat veiligheidsinstansies na bewering betrokke was by ‘n transaksie waarin die beskuldigdes gedink het hulle verkoop iets aan

Lees verder: Missielsmouse van Denel vas

26 November gaan ‘n ‘hartseerdag’ vir Afrikaans wees

Riaan Cruywagen, die bekende Afrikaanse nuusleser, se TV-stem sal teen die einde van dié maand stil word. Die SABC, het bevestig dat dié veteraan- Afrikaanse nuusleser ná 37 jaar van uitnemende diens op die ouderdom van 67 gaan aftree. Hy sal op Maandag 26 November groet, 37 jaar op die dag en datum nadat hy

Lees verder: 26 November gaan ‘n ‘hartseerdag’ vir Afrikaans wees

Zuma sê stakers moet begin werk

Pres. Jacob Zuma het weer ‘n beroep op stakende mynwerkers gedoen om terug te keer werk toe. Zuma sê hoewel werkers vir hul regte mag opstaan, behoort dit binne die perke van die wet te geskied. “… Ek wil herhaal dat geweld en intimidasie tot ‘n einde moet kom in die gebiede waar stakings steeds

Lees verder: Zuma sê stakers moet begin werk