Rugby: Haaie skraap deur teen Brumbies

Haaie 29, Brumbies 26 Ag, sal iemand tog met die Haaie, veral hulle agterste driehoek, hulle voorspelers en hulle losskakel praat? En ek bedoel, praat stadig met groot gebare en, indien nodig, teken prentjies. Want blykbaar verwar die regstreekse uitskopreël hulle. Telkens, wanneer hulle die bal met die afskop ontvang, dryf die voorspelers waaghalsig tot

Lees verder: Rugby: Haaie skraap deur teen Brumbies

Petrol voor Paasnaweek duurder

Die petrolprys sal voor die Paasnaweek styg met tussen 66c en 71c per liter. Die styging tree Woensdag in werking. Die departement van energie het die maandelikse brandstofprysverhogings by ‘n mediakonferensie in Midrand bekend gemaak. Motoriste sal in die binneland 71c per liter meer meer betaal vir 95 oktaan-petrol Dit sal nou R11,94 per liter

Lees verder: Petrol voor Paasnaweek duurder

Basson het geen regte oortree nie

Kardioloog Wouter Basson het nooit menseregte of mediese etiese standaarde oortree toe hy die hoof van Suid-Afrika se chemiese oorlogvoering was nie, het die Raad vir Gesondheidsberoepe Vrydag gehoor. Voormalige geneesheer-generaal Niel Knobel het gesê hy stem nie saam met die siening van die Amerikaanse mediese etiekdeskundige Steven Miles dat Basson verskeie Wêreld Mediese Vereniging

Lees verder: Basson het geen regte oortree nie

Rugby: Cheetahs vang die Hurricanes

Dis nou maar eenmaal hoe ’n jagluiperd jag: Hy laat die prooi glip en dan haal hy hom van agter af in. Die gevolglike hoëspoedbotsing is so ontsenuend dat die slagoffer verdwaas en verwilderd gelaat word, reg vir die finale wurgslag. Wel, dit ís ’n metode, maar die sukseskoers is wisselvallig want soms as die

Lees verder: Rugby: Cheetahs vang die Hurricanes

Malema loods hernude Zuma-aanval

Die ANC-Jeugliga is getraumatiseer en word onderdruk deur president Jacob Zuma se leierskap, het Julius Malema Vrydag voor ‘n volgepakte saal by Wits gesê. “Onder president Zuma, het ons die jeug van die ANC getraumatiseer en uit hul huis uitgejaag,” het ‘n vurige Malema tydens ‘n ANC-eeufees lesing in Johannesburg gesê. Met sy stem wat

Lees verder: Malema loods hernude Zuma-aanval

Straatnaamgeveg raak warm

Die straatnaamverandering gaan miljoene rand uit die sakke van gewone Pretorianers jaag wat nou adresse, kaarte, bemarkingsmateriaal ens. op hulle eie koste sal moet verander. Die VF Plus het die verandering van straatname in Pretoria by gister (29 Maart 2012) se raadsvergadering van die Tshwane-metroraad teengestaan en gesê dat die DA sy Afrikaner-kiesers in die

Lees verder: Straatnaamgeveg raak warm

‘Nederlanders moet gaan kak’

‘n ANC-LP me. Vytjie Mentor het Woensdag op Facebook uitgevaar teen die Nederlandse politieke party wat hulself teen straatnaamsveranderinge in Pretoria uitgespreek het. “Die Nederlanders moet gaan kak,” het sy gesê. Martin Bosma, LP van die regse Partij voor de Vrijheid (PVV), het ‘n vroeër ‘n verklaring uitgereik waarin hy sê die Nederlandse ambassade in

Lees verder: ‘Nederlanders moet gaan kak’

Hertzogprys is ‘dwase politiekery’

Die raad van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het op Vrydag 23 Maart die Hertzogprys vir 2012 aan die digter-dramaturg-skrywer, Adam Small, vir sy drama-oeuvre toegeken. Dié besluit is ‘n politieke een en dwaas, sê skrywers en uitgewers. Adam Small vier vanjaar sy 75ste verjaardag. Hy het reeds in 2009, die SA Akademie

Lees verder: Hertzogprys is ‘dwase politiekery’

Absa wil Solidariteit stop

Solidariteit se StopAbsa-veldtog het hulle in ‘n hofgeding laat beland. Absa beoog regstappe teen die vakbond oor die oproep. Die vakbond het vroeër hul rekening by die bank geskuif. ‘n Webwerf waarvandaan protesboodskappe aan Marcus Agius, voorsitter van Barclays, gestuur kan word om die beweerde grootskaalse afleggings by Absa te staak, moet gesluit word sê

Lees verder: Absa wil Solidariteit stop