Dit is deesdae amper ‘n refleks-reaksie onder die klein en krimpende poeletjie meepraters om die horries te wil kry by die blote aanhoor van die woord volkstaat. Neem dr Leopoldt Scholtz se onlangs rubriek in Die Burger as voorbeeld, waarin hy opnuut probeer voorgee dat ‘n Afrikaner-volkstaat nie haalbaar is nie en vergeefs poog om die gedagte
Lees verder: Waarom nie ook Soedan se volkstate veroordeel nie?
