Groen wiele?

Van skoon ry of vuil ry bly stap nog maar die goedkoopste.

So blyk dit uit ‘n opname van KMPG onder die topbestuur van mense in die voertuigsektor in Duitsland.

Dié mense meen dat elektriese motors oor die volgende vyf jaar nog onbekostigbaar duur gaan wees, tensy daar staatsubsidies is.

Daar is ‘n vraag na omgewingsvriendelike voertuie, maar verbruikers is nog skepties oor elektriese motors se reikafstand, betroubaarheid en veiligheid.

Volkswagen meen egter die vraag na hibride-motors sal hoog bly.

yfcnjkmyst buhstopcargo

Maak 'n opvolg-bydrae