Selfregulerende media is verkieslik – Langa

Die vryheid van uitdrukking word bevorder deur ‘n media wat homself reguleer, het die voormalige hoofregter Pius Langa Donderdag gesê. “As ek oorsee reis en gevra word oor my voorkeure wat die regulering van die pers en die media betref, moet ek praat oor dinge waarop ek trots is in Suid-Afrika… ek sal veel eerder

Lees verder: Selfregulerende media is verkieslik – Langa

Reuse-oliereserwes by Namibiese kus gevind

Reuse-oliereserwes is teen die kus van Namibië ontdek, en produksie sal binne vier jaar op dreef wees, het die Namibiese minister van myne en energie, Isak Katali Woensdag aangekondig. Die ontginning sal deur Enigma Oil & Gas, wat deur die Londense genoteerde maatskappy Chariot Oil & Gas besit word, behartig word. Hulle het lisensies bekom

Lees verder: Reuse-oliereserwes by Namibiese kus gevind

Cameron en sy mediasteun onder kwaai druk

Die Britse eerste minister, David Cameron, is onder geweldige druk nadat een van sy vernaamste ondersteuners, Rupert Murdoch, se nuusorganisasie se invloed in Britse politiek ontbloot is. News of the World, ‘n Britse poniekoerant in die Mudoch-stal, het glo die selfone van slagoffers van die terreur-bomaanslae van 7 Julie 2005 in Londen afgeluister, polisiebeamptes betaal

Lees verder: Cameron en sy mediasteun onder kwaai druk

Malema: ‘Amerika is bloeddorstige imperialiste’

Die ANC-jeugligapresident Julius Malema het Woensdag die Verenigde State van Amerika as “bloeddorstig imperialiste” beskryf omdat hulle Libië in samewerking met hulle NAVO-bondgenote bombardeer, het die SAUK berig. “Ons wil ‘n eenvoudige vraag aan die imperialiste te vra. Is julle nie moeg om te bloed elke jaar te sien nie? Julle bloeddorstige imperialiste,” het Malema

Lees verder: Malema: ‘Amerika is bloeddorstige imperialiste’

Staar Suid-Afrika revolusie in die gesig?

Beste mede-Afrikaner, Sedert 1994 en selfs daarvoor, het die hoofstroommedia in Suid-Afrika nog altyd die blanke en Afrikanerbevolking probeer sus deur radikale uitsprake van ANC-lede oor revolusie en grondhervorming as “blote praatjies” af te maak. In sommige kringe is daar selfs oor die hamer-en-sekel as ‘n soort modebykomstigheid gegiggel. Oor die afgelope tyd en sedert

Lees verder: Staar Suid-Afrika revolusie in die gesig?

Mac, vir die skoonste was

Mac Maharaj is president Jacob Zuma se nuwe woordvoerder, het die presidensie Woensdag bekendgemaak. “Die President se spesiale gesant, mnr Mac Maharaj, sal oorneem by die woordvoerder van president Jacob Zuma, met onmiddellike effek,” sê die Presidensie in ‘​n verklaring. Maharaj is ‘n voormalige minister van vervoer, veteraan-ANC-lid sook lid van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party.

Lees verder: Mac, vir die skoonste was

Groot betoging teen VSA in Pretoria

Meer as ‘n duisend Suid-Afrikaners het by die Amerikaanse ambassade in Pretoria byeengekom om te betoog teen NAVO se bomaanvalle op Libië. Woensdag se betoging is afgesluit met die oorhandiging van ‘n griefskrif aan Amerikaanse diplomatieke personeel. Luidens die griefskrif ondermyn die bomaanvalle pogings uit Afrika om onderhandelinge oor ‘n oplossing vir die konflik te

Lees verder: Groot betoging teen VSA in Pretoria

Waar was die Amerikaanse ambassadeur?

Die Guildhalldinee in Londen ter ere van Ronald Reagan se eeufees was voorwaar ‘n skitterende en luisterryke geleentheid. Britse geroosterde lam en sonnige Kaliforniese chardonnay het die goeie Anglo-Amerikaanse verhouding tussen Reagan en die voormalige Britse premier, die Ystervrou Margaret Thatcher, gevier. Maar gaste was uit die veld geslaan, want waar op aarde was die

Lees verder: Waar was die Amerikaanse ambassadeur?