Vrae oor aanvalsgewere

Die minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, moet antwoord oor die gebruik van outomatiese aanvalsgewere vir die beskerming van Julius Malema by die Gelykheidshof in Pretoria. Mnr. Pieter Groenewald (LP) woordvoerder van polisie vir die VF Plus het ‘n vraag by die parlement ingedien waarin hy vra of die wapens gelisensieerd is en aan wie

Lees verder: Vrae oor aanvalsgewere

Jeugliga is ‘n bedreiging vir voorspoed

Die grootste enkele bedreiging vir volgehoue ekonomiese voorspoed en vrede in Suid-Afrika, is die Jeugliga van die ANC, sê die VF Plus. Die party het gesê die land het vele uitdagings wat oorkom moet word, waarvan een van die ernstigste is om radikale elemente soos die ANCJL vas te vat. Dit volg op die ANCJL

Lees verder: Jeugliga is ‘n bedreiging vir voorspoed

Haatspraak

Terwyl daar binne die hof druk geredeneer word of die liedjie “Skiet die boere” haatspraak uitmaak of nie, en dit daar heel duidelik word dat daar ‘n geweldige sensitiwiteit bestaan, staan daar buite daardie selfde hof etlike honderde uitdagende ANC-jeugligalede en sing daardie selfde opswepende liedjie met oorgawe en uit volle bors. Maar terwyl Malema

Lees verder: Haatspraak

Doodsdreigemente teen GPF in Valhalla

Die CDP is bekommerd dat die arrestasie van mnr. Johan van der Schyff van die Valhalla Gemeenskapspolisiëringsforum en dreigemente om ander lede van die forum te arresteer besig is om in ‘n heksejag te ontaard, aldus mnr. Richard Botha, raadslid van die Christen-Demokratiese Party (CDP) in die Tshwane Metroraad. “Die afgelope Sondagaand het ‘n voorval

Lees verder: Doodsdreigemente teen GPF in Valhalla

ANC kritiseer weer gedrukte media

Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, het in Johannesburg aan die media gesê die leierskap van die ANC is bekommerd oor die rol van die media. Die ANC het die media beskuldig daarvan dat hulle die rol van ‘n opposisieparty speel in aanloop tot die munisipale verkiesing op 18 Mei. Mantashe sê veral die

Lees verder: ANC kritiseer weer gedrukte media

VK, Frankryk op hul eie in Libië

Die Franse minister van verdediging het Dinsdag gekla omdat net Parys en Londen die grootste deel van Navo se militêre operasie teen Moeammar Gaddafi in Libië behartig. “Navo is nie tans daartoe in staat om ons vennote te verplig om deel te neem aan die operasie nie,” het Gerard Longuet aan die Franse parlement gesê.

Lees verder: VK, Frankryk op hul eie in Libië

Fransman wat op Koran urineer voor

‘n Fransman het Maandag in die hof verskyn omdat hy rassehaat aangehits het deur ‘n video op die Internet te plaas van homself wat ‘n Koran verbrand en daarop urineer. Ernesto Rojas Abbate is in Oktober in hegtenis geneem nadat hy ‘n video van homself versprei het waarin hy ‘n duiwelmasker dra, bladsye uit die

Lees verder: Fransman wat op Koran urineer voor

SA se internasionale posisie moet beskerm word

“Suid-Afrika en Afrika kan nie toelaat dat die Europese-, Amerikaanse- en Asiatiese ekonomiese magsblokke ons ignoreer en irrelevant probeer maak nie,” het dr. Pieter Mulder, Suid-Afrikaanse adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye in Buenos Aires Argentinië gesê. Dr. Mulder en mnr. Julian Dominguez , Argentynse minister van Landbou, Visserye en Voedsel, het ‘n dokument met

Lees verder: SA se internasionale posisie moet beskerm word