Regter verwerp konsep van ?eremoord?

‘n Senior Britse regter het gister die idee verwerp dat brandstigting en moord sake van “eer” is in ‘n Moslemgesin. Regter Wall, wat uitspraak gelewer het in ‘n geval waar 3 Moslemkinders in die sorg van pleegouers geplaas is, het gesê die tyd het aangebreek om “die frase eremoord te heroorweeg.” Hy het gehoor dat

Lees verder: Regter verwerp konsep van ?eremoord?

Verkeerspolisie gevang vir omkopery

‘n Polisieoperasie in Mpumalanga het toegesien dat verkeerspolisie in volle uniform gearresteer is na hulle verdink is dat hulle Saterdagoggend omkoopgeld aanvaar het. Polisie wat gereageer het op ‘n wenk dat omkopery aangaan by ‘n weegbrugstasie naby Kinross, het gereël dat vragmotorbestuurders die geld oorhandig toe hulle (die polisie) teenwoordig was. “Ons het net verskyn

Lees verder: Verkeerspolisie gevang vir omkopery

Winnie: Vryheidsfront Plus teken beswaar aan

Die Vryheidsfront Plus gaan beswaar aanteken by die onafhanklike verkiesingskommissie (OVK) teen die insluiting van Winnie Madikizela-Mandela op die ANk se nasionale verkiesingslys. “Die VF+ is van mening dat Madikizela-Mandela nie kwalifiseer in terme van seksie 47(1)(e) van die konstitusie (108 van 1996) nie,” het VF+ woordvoeder Pieter Groenewald Maandag gesê. Die seksie stel dit

Lees verder: Winnie: Vryheidsfront Plus teken beswaar aan

Leerlinge veroorsaak R100 000 skade in opstand

Leerlinge het Maandagoggend by ‘n skool naby Mthatha ‘n opstand begin waarin meer as R100 000 se skade aangerig is, het Oos-Kaapse polisie gesê. Die leerlinge van Joyi sekondêre skool in Baziya, 45 km van Mthatha af het in opstand gekom nadat hulle deur ouers en onderwysers gesê is dat daar geen geld is vir

Lees verder: Leerlinge veroorsaak R100 000 skade in opstand

Lewering van huise getref deur krisis

Die globale finansiële krisis sal ‘n negatiewe impak hê op Suid-Afrika se vermoë om huise te lewer, het die departement van behuising Maandag gesê. Hoof van die departement, Benedicta Monama, het gesê die vertraging in die ekonomiese sal die departement verhoed om soveel huise te kan voorsien soos wat hulle wou. “Indien die begroting groter

Lees verder: Lewering van huise getref deur krisis

Meer as 91 000 cholera gevalle in Zimbabwe

Meer as 91 000 gevalle van cholera is aangemeld in Zimbabwe sedert die siekte verlede jaar Augustus uitgebreek het, en 4 035 mense is dood volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie se data wat Maandag bekend gemaak is. Die WGO het vroeër die maand gesê dit lyk of die uitbraak besig is om af te neem, met die

Lees verder: Meer as 91 000 cholera gevalle in Zimbabwe

SAUK raadslid bedank

Peter Vundla, ‘n raadslid van die SAKU het Vrydag bedank, het die uitsaaier Maandag bekend gemaak. Woordvoerder Kaizer Kganyago het gesê hy was nie bewus van die rede vir Vundla se bedanking nie, maar dat dit wel bekend gemaak sou word aan die ander aandeelhouers, die minister van kommunikasie en die voorsitter van die raad.

Lees verder: SAUK raadslid bedank

MTN gaan bankdiens per selfoon aanbied

Die Suid-Afrikaanse selfoon operateur MTN het Maandag gesê dat dit ‘n mobiele bankdiens loots in 21 Afrika en midde-oosterse lande waar daar swak toegang is tot tradisionele banke.

“Ons het die diens in 2005 in Suid-Afrika geloots,” het Dare Okoudjou van MTN se bankdiens departement gesê.

Die Suid-Afrikaanse selfoon operateur MTN het Maandag gesê dat dit ‘n mobiele bankdiens loots in 21 Afrika en midde-oosterse lande waar daar swak toegang is tot tradisionele banke.

“Ons het die diens in 2005 in Suid-Afrika geloots,” het Dare Okoudjou van MTN se bankdiens departement gesê.

Lees verder: MTN gaan bankdiens per selfoon aanbied

56%-toename in verlore dossiere

Daar was ‘n 56% toename in die hoeveelheid verlore polisie dossiere, het die DA Sondag gesê.

Die statistiek is onttrek uit ‘n antwoord op ‘n vraag in die parlement deur die party wat glo dit is getuienis dat die SA polisiediens in die greep van ‘n groot krisis verkeer.

Daar was ‘n 56% toename in die hoeveelheid verlore polisie dossiere, het die DA Sondag gesê.

Die statistiek is onttrek uit ‘n antwoord op ‘n vraag in die parlement deur die party wat glo dit is getuienis dat die SA polisiediens in die greep van ‘n groot krisis verkeer.

Lees verder: 56%-toename in verlore dossiere

Zimbabwe moet sy skuld betaal, volgens Gono

Zimbabwe se sentralebankgoewerneur het gesê die land moet sy skuld betaal aan multilaterale instansies, moet skenkerverhoudinge herstel en deurdruk met nuwe ekonomiese hervorming om ‘n diep krisis te beëindig, het die staatsmedia Sondag berig. Gideon Gono is aangehaal as dat hy gesê het Zimbabwiërs moet saamwerk om die ekonomie te red, die sterkste teken nog

Lees verder: Zimbabwe moet sy skuld betaal, volgens Gono