Sedert die plaasmoorde, toe die driejarige Willemientjie Potgieter saam met haar ouers tydens ‘n plaasaanval vermoor is, het daar stemme van die veroordeling van plaasmoorde uit die geledere van die ANC begin kom. Min stemme, maar darem hier en daar … Met plaasmoord 1 647, het die ANC so ver vasgestel kan word, vir die
Lees verder: Plaasmoorde en die tydsberekening van ANC-agteros
