Pretoria – Stakings deur vakbonde kan verwag word in ‘n demokratiese land en moenie as ‘n probleem gesien word nie, het pres. Jacob Zuma Donderdag gesê. Zuma het aan joernaliste by die Uniegebou in Pretoria gesê dat die regering kies nie kant tussen die mededingende vakbonde – National Union of Mineworkers and Association of Mineworkers
31 Mei 2013: Onderweg na ‘n Nuwe Republiek
Geagte mede-Afrikaner, Vandag is 31 Mei, ‘n besondere dag in die Afrikanergeskiedenis, maar ook in die veelbesproke verhaal van Suid-Afrika. Op hierdie dag in 1902 is die Vrede van Vereeniging tussen ons en Brittanje gesluit. Ook het die Unie van Suid-Afrika op 31 Mei in 1910 tot stand gekom. Die verlies van die Boererepublieke in
Koninklijke Vlaamse Academie van België gaat Zuid-Afrikaanse samenwerking aan
De Koninklijke Vlaamse Academie van België voor Wetenschappen en Kunsten (KVAB) gaat nauwer samenwerken met haar Zuid-Afrikaanse tegenhanger, de Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK). De samenwerkingsovereenkomst daarover wordt donderdag ondertekend. Via die samenwerkingsovereenkomst verbinden de twee academiën zich ertoe samen de schouders te zetten onder wetenschappelijke initiatieven. “De synergie moet zichtbaar worden op
Lees verder: Koninklijke Vlaamse Academie van België gaat Zuid-Afrikaanse samenwerking aan
Siriese rebelle dreig openlik met volksmoord
Siriese rebelle dreig openlik om ‘n volskaalse volksmoord te ontketen wat daarop gemik is om minderhede waaronder Christene, gematigde Moslems en veral die Islamitiese Alawiete-party van Bashar al-Assad, uit te wis. As pres. Obama en sy koalisie van Soenni-diktators voortgaan om die konflik te steun, het die rebelle-woordvoerder belowe in sy nuutste TV-onderhoud, sal die
ATKV wil Afrikaans as amptelike taal vestig
Danny Titus, uitvoerende direkteur vir kultuur by die ATKV het op die organisasie se jaarvergadering in Mosselbaai gesê die ATKV beplan om Afrikaans as een van die land se drie amptelike tale te vestig. Titus het aan Beeld gesê die jongste sensussyfers toon ‘n groei in Afrikaans en 870 000 méér mense praat tans die
Parys-aanval wel ‘terreur’
‘n Verdagte wat Woensdag in hegtenis geneem is, het erken dat hy Saterdag ‘n Franse soldaat in Parys met ‘n mes aangeval het. Xavier Molins, ‘n staatsaanklaer, het ook bevestig dat die man die soldaat as gevolg van sy godsdiensoortuiginge aangeval het. Die man, wat net as Alexandre geïdentifiseer is, sal Donderdag 22 jaar oud
Vyf vas wat Suid-Afrikaners in Jemen ontvoer
Vyf verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die ontvoering van twee Suid-Afrikaners in Taiz in Jemen. Dit is egter nog nie bekend waar die twee hul bevind wat Maandag ontvoer is nie. Hulle is klaarblyklik betrokke by die ontwikkeling van ‘n hotel. ‘n Parlementslid van Jemen wat betrokke is by die ontwikkeling en
Grondeise weer heropen
Die grondeisproses gaan ná 14 jaar weer heropen word, berig The Star. Volgens die Wetsontwerp op die Herstel van Grondregte wat verlede week gepubliseer is, is die nuwe sperdatum vir eise 31 Desember 2018. Die vorige sperdatum was 31 Desember 1998. Indien die wetsontwerp bekragtig word, kan diegene wat die eerste sperdatum gemis het, eis,
Foto’s van swart politici in swart BMW’s se inval in Kleinfontein
Kyk op die Engelse PRAAG vir foto’s van die swart politici in hul swart BMW’s se inval in Kleinfontein.
Lees verder: Foto’s van swart politici in swart BMW’s se inval in Kleinfontein
Twee Amerikaanse diplomate in Venezuela geskiet
Twee werknemers van die Amerikaanse ambassade in Venezuela is geskiet en gewond vroeg Dinsdag in die hoofstad Caracas, in ‘n donker voorval. Die plaaslike media en ‘n polisie-bron het gesê die skietery het plaasgevind by ‘n ontkleeklub. “Ons kan bevestig dat twee lede van die Amerikaanse ambassade in Caracas beseer is tydens ‘n voorval vroeg
Lees verder: Twee Amerikaanse diplomate in Venezuela geskiet
