In 'n land wat bekend is as die veiligste hawe vir plaaslik vervaardigde selfone, het Suid-Koreaanse selfoonhandelaars gesê dat hulle regstaan om buitelandse fone van Apple, RIM en Nokia aan te hou. Handelaars is in die laaste stadium om nie-Koreaanse fone in die plaaslike mark beskikbaar te stel vir verbruikers wat angstig wag vir nuwe
Olieprys styg in Asi? in aanloop tot OPUL-produksievermindering
Wêreldoliepryse het Maandag in handel op die Asiese markte weer gestyg in afwagting dat OPUL die produksie van olie gaan verminder by 'n vergadering vandeesweek, het handelaars gesê. Pryse het ook gestyg ná tekens dat die Withuis tot die redding van die beleërde Amerikaanse motorsektor kan kom, het hulle gesê. New York se kontrak vir
Lees verder: Olieprys styg in Asi? in aanloop tot OPUL-produksievermindering
Bush meen w?reld moet ‘ferm en geduldig’ wees met Noord-Korea
George W. Bush Die Amerikaanse president George W. Bush het Maandag gesê dat hy hoop Washington se vennote in die Noord-Korea-ontwapeningsonderhandelinge sal "ferm en geduldig" wees met die geheimsinnige regering. Nuwe onderhandelinge verlede week het nie daarin geslaag om 'n formele meganisme op telwer om te verseker dat Noord-Korea die waarheid praat omtrent sy kernprogram
Lees verder: Bush meen w?reld moet ‘ferm en geduldig’ wees met Noord-Korea
Kan Suid-Afrika ‘n ANC-regering nog bekostig?
Politici beweer dikwels dat geregtigheid slegs deur wetgewing verseker kan word. Daardie paternalistiese houding help hulle om die steun van die proletariaat te verseker. 'n Paternalistiese regering wil alles met wetgewing bestuur om hul idee van die utopie te verwesenlik. Hierdie en ander begrippe is deur die Franse skrywer, vryemarkekonoom en wetgewer Frédéric Bastiat in
Amerikaanse ambassadeur vaar uit teen Mugabe
Die Amerikaanse ambassadeur in Zimbabwe, James McGee, het Sondag erge kritiek uitgespreek teen Robert Mugabe omdat hy die land se skaars hulpbronne vermors terwyl miljoene mense in erge armoede te midde van 'n cholera-epidemie verkeer. McGee het in Suid-Afrika se Sunday Times geskryf dat Zimbabwe se regering misluk het om die mees basiese pligte na
Swarte brand dood in Cullinan
'n 40-jarige man het doodgebrand in sy plakkershut in Cullinan, oos van Pretoria, het die polisie Sondag gesê. Polisiewoordvoerder Johannes Japhta het gesê die voorval het plaasgevind in Refilwe-uitbreiding vyf teen 23:00 Saterdagaand. Hy het gesê die man wat alleen gebly het was aan die slaap toe sy huisie onverklaarbaar in vlamme opgegaan het. "Een
Lekota probeer Afrikaners lok met ‘Suikerbossie’
Terror Lekota Die voorsitter van die KVP het Sondag 'n beroep gedoen op die nuwe party om 'n nie-rassige kultuur te kweek en self die voorbeeld gestel deur die Afrikaanse volksliedjie "Suikerbossie" te begin sing. "Ons moet mekaar almal kan waardeer," het Lekota in Afrikaans gesê nadat hy die openingsreël van die liedjie op prerfekte
Lees verder: Lekota probeer Afrikaners lok met ‘Suikerbossie’
KVP kies leierskap
Sam Shilowa Die nuutgestigte KVP (Kongres van die Proletariaat) sal Maandag die leiers kies wat hulle deur die 2009-algemene verkiesing moet lei. Die meer as 4000 afgevaardigdes wat die KVP se kongres in Bloemfontein bywoon, gaan agter geslote deure ontmoet vir wat die party 'n leierskap/verkiesingsgesprek noem. Alhoewel die tussentydse leierskap hoop dat die finale
NAVO-patrollie dood drie Afghaanse burgerlikes
NAVO-soldate in Afghanistan NAVO alliansietroepe het drie burgerlikes gedood en verskeie ander in die suidweste van Afghanistan gewond nadat die bus waarin hulle gery het, nie ag geslaan het op waarskuwingskote nie, sê die alliansie. Die patrollie het gevuur toe die minibus aangehou het om in hulle rigting te snel na waarskuwingskote, aldus 'n persverklaring.
Sowetohoofstrate kry nuwe name
Soweto Soweto se twee oudste oorblywende hoofpaaie gaan volgende week na leiers in die anti-apartheidstryd vernoem word, sê die Stad van Johannesburg. Segsman Nthatise Modingoane sê die Ou Potchpad en Roodeportweg gaan na die ontslape ANK staatmakers Chris Hani en Elias Motsoaledi – albei MK-bevelvoerders – vernoem word. Hy sê van Dinsdag af sal die
