Aardbewings, die stand van tussengroepverhoudings, plaasmoorde, verbintenis tot die grondwet, mediavryheid en meer kom aan die beurt in hierdie beknopte bespreking van die afgelope jaar se aktualiteitshoogtepunte. Aardbewings Die jaar 2010 was in verskeie opsigte ‘n aardkuddende jaar – ook letterlik. Die reuse aardbewing van magnitude 9 wat op 26 Desember 2004 ‘n verwoestende tsunami
Christusfees of Krismis?
“Vrede op aarde en in die mens ‘n welbehae.” Kinders uit hul velle, briefies vir Kersvader, geskenke oopmaak. Vir baie dien hierdie aangename herinneringe as brandstof vir ‘n godsdienstige ingesteldheid wanneer die lewe later begin druk. Kerssangdienste, spesiale kersdienste, gesinne en familie wat bymekaar kom. ‘n Padslagting, eensames wat selfmoord pleeg. Arm gesinne vir wie
Transvalers in die Wes-Kaap
Ek ag dit my plig om ‘n lansie te breek vir die Transvalers/Pretorianers. Vervolgens wil ek meld dat dat dit my vier jaar geneem het om my te begin beskou as ‘n Wes-Kapenaar. Van meet af aan het ek die Wes-Kaap kruis en dwars deurgereis om bekend te word met my nuwe tuiste alhoewel my
Middelpuntvliedende en middelpuntsoekende kragte
‘n Onlangse eerlike opmerking deur die skryfster, Annelie Botes, het nie net ‘n naam aan die spook in die kas gegee nie, dit het die spook uit die kas geruk sodat die onderwerp in ‘n kort tydjie al behoorlik voos beskryf is. Mense aan verskillende spektrums van die politiek, mense van verskillende kulture en rasse,
Lees verder: Middelpuntvliedende en middelpuntsoekende kragte
Vredesmag vir Ivoorkus?
Die internasionale gemeenskap mag die Verenigde Nasies se vredesmag in die Ivoorkus versterk ten einde ‘n potensiële aanslag deur ondersteuners van president Laurent Gbagbo af te weer, het die Verenigde State se departement van buitelandse sake gister gesê. ‘n Woordvoerder vir die departement, PJ Crowley het gesê dat Washington stappe bespreek om die vredespoging met
Verkiesing van leiers in Afrika
In die Ivoorkus lol dit. In Zimbabwe lol dit. In Kenia en Madagaskar sukkel dit. Cope wys hoe dit nie gedoen moet word nie. In Suid-Afrika is die stryd om in die demokratiese bestel bo uit te kom, dikwels een van oorlewing. In ‘n nominasiestryd om ‘n kandidaat vir ‘n wyksverkiesing te kies, is die
Jou sukses pragtig ten toon gestel!
Ek, as motorjoernalis, het al baie motors in my loopbaan bestuur. Min van hulle het egter die uitwerking wat die BMW 530d op my gehad het. Die 5-reeks is die besigheidsklassedan van die Beierse vervaardiger. Deur die leeftyd van die 5-reeks is hy al ‘n paar keer as die beste motor van sy tyd benoem.
Waar is Geloftedag in Die Burger en Volksblad?
Gewoonlik woon ek in ‘n gebied waar die ANC op nasionale, provinsiale en plaaslike vlak regeer. Af en toe kom ek by die see, op ‘n plek waar die DA op provinsiale en plaaslike vlak regeer. Die provinsie en die munisipaliteit was tot voor die vorige verkiesings in die hande van die ANC. Oudste, wat
2010 staan einde se kant toe
Baie kulture met hul wortels in die Christelike geloof het ‘n sinnetjie met variasies ontwikkel: “Geseënde Kersfees en ‘n voorspoedige Nuwejaar.” Baie is al geskryf oor die ontaarding van veral Kersfees, en nou word ook baie geskryf oor die herkoms van die Kerstyd. Dit is ook ‘n besige tyd vir politieke ontleders. Wat is die
Orania – ‘n persoonlike indruk
‘n Span van ses Praaglede het Orania verlede week besoek op ‘n feitesending, onder leiding van Dan Roodt en ekself, om eerstehands te gaan kyk wat hierdie pioniers al bereik het en tot stand gebring het. Ons gasheer was John Strydom, Orania se skakelbeampte, en verskeie leiers en sprekers van die gemeenskap het ons toegespreek
